download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Dae Van Oorlog (eboek) - Cliff Graham

DAE VAN OORLOG vertel die verhaal van die dapper manne van Israel, 'n klomp ontevrede krygers op vlug saam met Dawid, die aangewese koning. Hulle legendariese dade is opgeteken in 2 Samuel 23 en 1 Kronieke 11. Author: Graham, Cliff Publisher: CHR......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD
XSeller keywords: historical, christian, fiction

Die Illusie (eboek) - Frank Peretti

Terwyl Dane sy vrou, Mandy, se dood probeer verwerk, stem hy teŽsinnig in toe 'n vriend voorstel dat hy 'n nuwe kulkunstenaar se optrede bywoon. Hy is verstom oor die kulkuns wat hy sien, illusies wat selfs hy, Ň gesoute kulkunstenaar, nie kan ver......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Perel In Die Sand (eboek) - Tessa Afshar

'n Vrou met 'n duister verlede; 'n man van sukses, geloof en trots. 'n Huwelik wat net God kon beplan. Deur die beproewings van 'n stormagtige verhouding leer Ragab en Salmon die ware bron van mekaar se waardigheid en vind genesing by God. P REL I......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: historical, christian, fiction

Die Verlange (eboek) - Karen Kingsbury

In DIE VERLANGE, die derde boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks, begin Bailey en haar Hollywood-medester Brandon Paul se verhouding groei nadat Cody vir lank niks van hom laat hoor het nie. Intussen groei Cody se verhouding met sy vriendin Cheyenne o......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, romance, christian

Mikal (eboek): Sy Is Verlief Op Haar Pa Se Grootste Vyand. Watter Prys Sal Sy Moet Betaal? - Jill Eileen Smith

Jill Eileen Smith stel lesers in MIKAL voor aan die dogter van koning Saul. Mikal lei 'n bevoorregte lewe - tog moet sy saamleef met haar pa se onvoorspelbare buie en wedywering met haar beeldskone oudste suster. Wanneer Mikal verlief raak op Dawi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD
XSeller keywords: historical, christian, fiction

Sononder (eboek) - Karen Kingsbury

Die Baxters kom in SONONDER, die laaste boek van die DAGBREEK-reeks, voor nuwe beproewings te staan en sien ook wat die toekoms vir hulle inhou. Author: Kingsbury, Karen Publisher: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Illustration: N Language: AFR Title: Son......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Eendag (eboek): N Stormagtige Tyd, 'n Liefde Wat Bly Hoop En 'n Suster Se Soeke Na Versoening - Karen Kingsbury

EENDAG, boek drie in die DAGBREEK-reeks, is 'n verhaal oor God se ewigdurende getrouheid en die belofte van 'n toekoms vol liefde, lewe en familie. Net hulle liefde vir mekaar kan die Baxters help om die beproewings van vandag te oorleef sodat hul......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Somer (eboek) - Karen Kingsbury

Die pasgetroude Dayne en Katy se huwelik verkeer onder geweldige druk. Die Baxters hoor hartverskeurende nuus wat maak dat hulle voor 'n baie moeilike keuse te staan kom. Sal hulle in SOMER, die tweede boek in die DAGBREEK-reeks, die krag hÍ om Go......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Die Ontferming (eboek) - Beverly Lewis

Rose kan maar net nie van haar gevoelens vir haar vriend Nick Franco vergeet nie, maar sy is gefrustreerd dat hy nie bereid is om terug te kom en dinge reg te maak met die Amish-mense nie. Intussen bly Rose se suster, Hen, steeds in haar ouers se ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

Die Openbaring (eboek) - Beverly Lewis

Jonas Mast keer uiteindelik terug na Gobbler's Knob waar sy geliefde Leah Ebersol nog altyd op hom wag. Intussen verlang Jake Mast na sy eerste liefde, maar as hy sy broer Jonas sou terugvolg, sal Leah en Sadie hulle goed bewaarde geheim moet beke......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

Die Terugkeer (eboek) - Beverly Lewis

In DIE TERUGKEER, die vierde boek van die DOGTERS VAN ABRAM-reeks, word 'n skokkende geheim geopenbaar. Die waarheid is hartverskeurend, en Leah moet weereens 'n baie moeilike besluit neem. Sal hierdie geheim nog meer smart oor Leah, Sadie en die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

N Nuwe Begin (eboek) - Beverly Lewis

Leah is 'n sagmoedige mens met 'n diep geloof, maar in 'N NUWE BEGIN, boek drie van die DOGTERS VAN ABRAM-reeks, beleef sy 'n geloofskrisis wanneer sy van haar verloofde, Jonas, en haar suster Sadie se verraad hoor. Familiegeheime word bekend wat ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

N Nuwe Dagbreek (eboek) - Karen Kingsbury

NŠ maande breek Dayne en Katy se lang verwagte troudag eindelik in 'N NUWE DAGBREEK aan, maar sal hulle dit geheim kan hou van die paparazzi? John Baxter is verheug daaroor dat sy oudste seun hom in Bloomington gaan vestig, maar sukkel met sy gevo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Die Verbond (eboek) - Beverly Lewis

DIE VERBOND, die eerste boek in gewilde en bekroonde outeur Beverly Lewis se DOGTERS VAN ABRAM-reeks, beskryf die Amish-tradisies soos gesien deur die oŽ van twee tienersusters, Sadie en Leah. Hulle moet kies tussen hulle eeue oue tradisie, absolu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

Die Uitdaging (eboek) - Karen Kingsbury

Bailey en Cody leer in DIE UITDAGING belangrike lewenslesse. Bailey se droom om 'n danser en aktrise in New York te wees, is besig om bewaarheid te word, terwyl Cody 'n klein hoŽrskool-voetbalspan afrig - op ťn van die veld af. Maar sonder dat hul......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, romance, christian

Browse Catalog

Entertainment