download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Die Terugkeer (eboek) - Beverly Lewis

In DIE TERUGKEER, die vierde boek van die DOGTERS VAN ABRAM-reeks, word 'n skokkende geheim geopenbaar. Die waarheid is hartverskeurend, en Leah moet weereens 'n baie moeilike besluit neem. Sal hierdie geheim nog meer smart oor Leah, Sadie en die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

N Nuwe Begin (eboek) - Beverly Lewis

Leah is 'n sagmoedige mens met 'n diep geloof, maar in 'N NUWE BEGIN, boek drie van die DOGTERS VAN ABRAM-reeks, beleef sy 'n geloofskrisis wanneer sy van haar verloofde, Jonas, en haar suster Sadie se verraad hoor. Familiegeheime word bekend wat ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

N Nuwe Dagbreek (eboek) - Karen Kingsbury

N maande breek Dayne en Katy se lang verwagte troudag eindelik in 'N NUWE DAGBREEK aan, maar sal hulle dit geheim kan hou van die paparazzi? John Baxter is verheug daaroor dat sy oudste seun hom in Bloomington gaan vestig, maar sukkel met sy gevo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Die Verbond (eboek) - Beverly Lewis

DIE VERBOND, die eerste boek in gewilde en bekroonde outeur Beverly Lewis se DOGTERS VAN ABRAM-reeks, beskryf die Amish-tradisies soos gesien deur die o van twee tienersusters, Sadie en Leah. Hulle moet kies tussen hulle eeue oue tradisie, absolu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

Die Uitdaging (eboek) - Karen Kingsbury

Bailey en Cody leer in DIE UITDAGING belangrike lewenslesse. Bailey se droom om 'n danser en aktrise in New York te wees, is besig om bewaarheid te word, terwyl Cody 'n klein horskool-voetbalspan afrig - op n van die veld af. Maar sonder dat hul......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, romance, christian

Vir Ewig (eboek): N Onverwagte Tragedie En 'n Familie Se Onsterflike Liefde ... - Karen Kingsbury

In VIR EWIG, die vyfde boek in die gewilde EERSGEBORENE-reeks, moet die Baxter-familie vir die laaste keer saam staan om vir Katy en Dayne te help om dt te bereik waarna hulle nog altyd streef: 'n lewe saam, vir ewig ... Author: Kingsbury, Karen......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, romance, christian

Die Verraad (eboek) - Beverly Lewis

DIE VERRAAD is die boeiende opvolg op DIE VERBOND, die eerste boek in die DOGTERS VAN ABRAM-reeks. Sadie se geheim word eindelik bekend en wanneer daar allerhande gerugte die rondte begin doen, plaas dit ook groot druk op Leah en Jonas se verhoudi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

Die Ontmoeting (eboek): Sommige Geheime Moet Onthul Word ... Al Is Dit Teen 'n Prys - Karen Kingsbury

In DIE ONTMOETING, boek drie van Karen Kingsbury se EERSGEBORENE-reeks, huur John Baxter 'n privaatspeurder om sy vrou se laaste wens te vervul: dat hulle hulle eersgeborene moet vind en deel maak van die familie. Intussen begin Hollywood-akteur D......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, romance, christian

Die Uitspraak (eboek) - Beverly Lewis

Rose Kauffman is verloof aan Silas Good, 'n jong, gewilde Amish-man, maar hoekom hunker haar hart steeds na Nick Franco? Sal Rose met Silas trou ten spyte van haar worsteling met haar romantiese gevoelens vir Nick? En gaan Hen, Rose se ouer suster......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

Die Reunie (eboek): N Skokkende Diagnose En 'n Geheim Sal Hul Lewens Vir Altyd Verander - , Gary Smalley

Te midde van diepe droefheid vier die Baxters saam fees. Hulle besef dat liefde altyd oorwin en dat God selfs in die donkerste nag in beheer is. DIE RENIE is 'n verhaal van God se genade en vernuwing. Hy sal altyd oorwin, ongeag hoe moeilik omsta......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: romance, general, christian

Om Bly Te Wees (eboek): Wanneer 'n Feesviering In 'n Tragedie Eindig, Stort Haar Lewe In Duie - , Gary Smalley

In OM BLY TE WEES kom die Baxters te staan voor seer en verlies, maar 'n troue bring weer vir almal 'n rede om te glimlag. Brooke en haar gesin moet hul terugslae verwerk en die toekoms tegemoetgaan. Maar die verlies van 'n baie spesiale vrou in h......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: romance, general, christian

Die Tuiskoms (eboek): Hy Het Weggedraai Van Alles Af, Maar Sy Familie Weier Om Moed Op Te Gee - , Gary Smalley

DIE TUISKOMS is 'n verhaal van vergifnis en 'n huis waarheen verlore en geknakte geliefdes kan terugkeer. Dit is die derde boek in die VERNUWING-reeks. Author: Kingsbury, Karen Author: Smalley, Gary Publisher: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Illustratio......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: romance, general, christian

Ingrypende Genade (eboek) - Karen Kingsbury

Mary Madison het as kind onnoembare gruwels gely, en as jong vrou draai die gemeenskap die rug op haar. Maar wanneer sy by 'n kruispad in haar lewe kom, is daar net een Persoon wat haar kan verlos en 'n leeftyd se liefde en hoop gee sodat sy lewen......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Om Te Onthou (eboek): Herinneringe Bring Genesing Te Midde Van Tragedie - , Gary Smalley

Ashley Baxter is daarvan oortuig dat niemand haar kan liefh nie. Totdat vier Alzheimer-pasinte die krake in haar hart vind en haar help onthou wat en Wie die belangrikste in die lewe is. Author: Kingsbury, Karen Author: Smalley, Gary Publisher:......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: romance, general, christian

Om Vry Te Wees (eboek) - , Gary Smalley

Wanneer Kari Baxter Jacobs ontdek dat haar man 'n buite-egtelike verhouding het en 'n egskeiding wil h, besluit sy om hom steeds lief te h en getrou te bly aan haar huwelik, ongeag wat dit van haar vra. Wanneer 'n ou liefde opdaag, word sy egter......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: romance, general, christian

N Pad Vol Dorings (eboek) - Beverly Lewis

Rose Kauffman is 'n gelowige jong meisie wat haar invalide ma versorg en graag in die geheim perd ry saam met haar dierbare vriend Nick, die biskop se volwasse pleegseun wat weier om by die kerk aan te sluit. Intussen werk sy ook af en toe by 'n E......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

Wanneer Vreugde Kom (eboek): N Verhaal Van Verlies, Vergifnis En 'n Nuwe Begin - Karen Kingsbury

WANNEER VREUGDE KOM is die hartroerende verhaal van 'n vrou se verval in die skadu's van depressie, haar man se soeke na begrip en 'n kosbare kind se onwrikbare geloof. Author: Kingsbury, Karen Publisher: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Illustration: N ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Briewe Aan God (eboek) - , John Perry

Vir Tyler is God 'n vriend, leermeester en sy grootste penmaat. Hy hanteer sy siekte deur sy gebede in die vorm van briewe aan God te skryf en dit daagliks te pos. Wanneer die posman Brady McDaniels Tyler se eerste hemelgerigte brief kry, weet hy ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Engel Op Die Drumpel (eboek): N Verhaal Van Keuses, Liefde En Lewe - Helene De Kock

In Huis Exodus geld net een rel: Moenie jou probleme myne maak nie! Marli Jooste ontdek dit sommer met die intrapslag. Binne die eerste semester al begin Marli se wreld so vinnig draai dat dit haar wil afgooi. ENGEL OP DIE DRUMPEL deur die g......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Browse Catalog

Entertainment