download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Die Beskermer (eboek) - Dee Henderson

Jack O'Malley is 'n brandweerman en vreesloos wanneer hy 'n brand moet beveg. Maar wanneer 'n brandstigter Jack se distrik, sy manne en sy vriende begin bedreig, kom Jack in DIE BESKERMER, boek vier in die O'MALLEY-reeks, voor sy grootste uitdagin......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Die Waarheidsoeker (eboek) - Dee Henderson

US Marshal Quinn Diamond soek al vir langer as twintig jaar na Amy Ireland. Lisa O'Malley, forensiese deskundige, ondersoek onopgeloste sake sodat geregtigheid aan die slagoffers kan geskied. Die bewyse trek hulle ondersoeke al nader aan mekaar in......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Die Lyfwag (eboek): Hy Moet 'n Ooggetuie Ten Alle Koste Beskerm. Hy Het Nie Verwag Haar Geloof Sal Sy Lewe Verander Nie. - Dee Henderson

'n Federale regter word koelbloedig geskiet en Shari Hanford is die enigste ooggetuie. Kan Marcus O'Malley haar beskerm teen een van die wÍreld se beste sluipmoordenaars? In DIE LYFWAG, die tweede boek in die O'MALLEY-reeks, moet Marcus hierdie sa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Dae Van Oorlog (eboek) - Cliff Graham

DAE VAN OORLOG vertel die verhaal van die dapper manne van Israel, 'n klomp ontevrede krygers op vlug saam met Dawid, die aangewese koning. Hulle legendariese dade is opgeteken in 2 Samuel 23 en 1 Kronieke 11. Author: Graham, Cliff Publisher: CHR......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD
XSeller keywords: historical, christian, fiction

Die Illusie (eboek) - Frank Peretti

Terwyl Dane sy vrou, Mandy, se dood probeer verwerk, stem hy teŽsinnig in toe 'n vriend voorstel dat hy 'n nuwe kulkunstenaar se optrede bywoon. Hy is verstom oor die kulkuns wat hy sien, illusies wat selfs hy, Ň gesoute kulkunstenaar, nie kan ver......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Perel In Die Sand (eboek) - Tessa Afshar

'n Vrou met 'n duister verlede; 'n man van sukses, geloof en trots. 'n Huwelik wat net God kon beplan. Deur die beproewings van 'n stormagtige verhouding leer Ragab en Salmon die ware bron van mekaar se waardigheid en vind genesing by God. P REL I......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: historical, christian, fiction

Die Verlange (eboek) - Karen Kingsbury

In DIE VERLANGE, die derde boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks, begin Bailey en haar Hollywood-medester Brandon Paul se verhouding groei nadat Cody vir lank niks van hom laat hoor het nie. Intussen groei Cody se verhouding met sy vriendin Cheyenne o......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, romance, christian

Mikal (eboek): Sy Is Verlief Op Haar Pa Se Grootste Vyand. Watter Prys Sal Sy Moet Betaal? - Jill Eileen Smith

Jill Eileen Smith stel lesers in MIKAL voor aan die dogter van koning Saul. Mikal lei 'n bevoorregte lewe - tog moet sy saamleef met haar pa se onvoorspelbare buie en wedywering met haar beeldskone oudste suster. Wanneer Mikal verlief raak op Dawi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD
XSeller keywords: historical, christian, fiction

Sononder (eboek) - Karen Kingsbury

Die Baxters kom in SONONDER, die laaste boek van die DAGBREEK-reeks, voor nuwe beproewings te staan en sien ook wat die toekoms vir hulle inhou. Author: Kingsbury, Karen Publisher: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Illustration: N Language: AFR Title: Son......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Eendag (eboek): N Stormagtige Tyd, 'n Liefde Wat Bly Hoop En 'n Suster Se Soeke Na Versoening - Karen Kingsbury

EENDAG, boek drie in die DAGBREEK-reeks, is 'n verhaal oor God se ewigdurende getrouheid en die belofte van 'n toekoms vol liefde, lewe en familie. Net hulle liefde vir mekaar kan die Baxters help om die beproewings van vandag te oorleef sodat hul......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Somer (eboek) - Karen Kingsbury

Die pasgetroude Dayne en Katy se huwelik verkeer onder geweldige druk. Die Baxters hoor hartverskeurende nuus wat maak dat hulle voor 'n baie moeilike keuse te staan kom. Sal hulle in SOMER, die tweede boek in die DAGBREEK-reeks, die krag hÍ om Go......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Die Ontferming (eboek) - Beverly Lewis

Rose kan maar net nie van haar gevoelens vir haar vriend Nick Franco vergeet nie, maar sy is gefrustreerd dat hy nie bereid is om terug te kom en dinge reg te maak met die Amish-mense nie. Intussen bly Rose se suster, Hen, steeds in haar ouers se ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

Die Openbaring (eboek) - Beverly Lewis

Jonas Mast keer uiteindelik terug na Gobbler's Knob waar sy geliefde Leah Ebersol nog altyd op hom wag. Intussen verlang Jake Mast na sy eerste liefde, maar as hy sy broer Jonas sou terugvolg, sal Leah en Sadie hulle goed bewaarde geheim moet beke......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

Die Terugkeer (eboek) - Beverly Lewis

In DIE TERUGKEER, die vierde boek van die DOGTERS VAN ABRAM-reeks, word 'n skokkende geheim geopenbaar. Die waarheid is hartverskeurend, en Leah moet weereens 'n baie moeilike besluit neem. Sal hierdie geheim nog meer smart oor Leah, Sadie en die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

N Nuwe Begin (eboek) - Beverly Lewis

Leah is 'n sagmoedige mens met 'n diep geloof, maar in 'N NUWE BEGIN, boek drie van die DOGTERS VAN ABRAM-reeks, beleef sy 'n geloofskrisis wanneer sy van haar verloofde, Jonas, en haar suster Sadie se verraad hoor. Familiegeheime word bekend wat ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

Browse Catalog

Entertainment