download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Letitia En Die Lektor - Anita Du Preez

Laatnag begin Chris Swart, nuwe lektor by die kollege waar Letitia le Roux ontwerpklasse doseer, vir haar boodskappe stuur. Die arrogante spiertier is eintlik alleen en slapeloos, nes sy . . . Letitia het egter 'n lysie dinge wat sy wil doen om ha......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.58 USD
XSeller keywords: anita du preez, fiction, romance

Liefde Deur 'n Lens - Elsa Winckler

Wanneer fotograaf Nicola Meyer agter haar kamera skuil, voel sy veilig en in beheer van haar emosies. Tot Francois Olivier haar soen en haar wÍreld laat tol. Hy sien die hartseer raak wat sy wegsteek . . . Nicola probeer om met haar kamera afstand......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.58 USD
XSeller keywords: elsa winckler, fiction, romance

Dolosse - D. J. Opperman

Dolosse is Ň losser versameling verse, al is die "dolos"-motief in die betekenis van beskawingsreste of simbole van Ň verlede en voortekens van Ň dikwels somber en uitsiglose toekoms Ň dominerende faktor in die bundel. Die verse het dikwels Europe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.87 USD
XSeller keywords: d. j. opperman, poetry, general

Blom En Baaierd - D. J. Opperman

Met Blom en baaierd (1956) bou Opperman deur die reeksstruktuur, parallelismes, sirkulering van simbool en beeld en tipografiese rangskikking Ň hegte bundeleenheid op. In hierdie bundeleenheid verteenwoordig "Oud-digter" en "Paddas" onderskeidelik......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.87 USD
XSeller keywords: d. j. opperman, poetry, general

Joernaal Van Jorik - D. J. Opperman

Joernaal van Jorik, die bekende epiese gedig van die gevierde DJ Opperman, lewer 'n unieke bydrae tot die Afrikaanse literatuur deurdat dit 'n groot verskeidenheid temas aansny wat vir ons van wesenlike maar ook universele belang is. - J. C. Kanne......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.50 USD
XSeller keywords: d. j. opperman, poetry, general

Negester Oor Ninev - D. J. Opperman

Negester oor Ninevť (1947) is die bevestiging van Opperman se digterskap en bring Ň verdere ontwikkeling nŠ die debuutbundel deurdat die basiese drie "motiewe" nouer verbind en die afsonderlike verse in Ň groter mate by Ň omvattende konsepsie inge......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.87 USD
XSeller keywords: d. j. opperman, poetry, general

Heilige Beeste - D. J. Opperman

In Heilige beeste (1945), Opperman se debuutbundel, is die belydende inslag en die religieuse stryd van die Louws se eerste bundels feitlik geheel en al afwesig en beoefen hy Ň veel meer beeldende poŽsie as sy voorgangers. Daarby laat vaar hy die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.87 USD
XSeller keywords: d. j. opperman, poetry, general

Engel Uit Die Klip - D. J. Opperman

Alhoewel reeds vroeŽr as motief aanwesig, vind die besinning oor die kunstenaarstaak besondere gestalte in die bundel Engel uit die klip (1950), Ň titel waarmee hy andermaal die spanning tussen die goddelike en aardse aandui, nou met die aksent op......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.87 USD
XSeller keywords: d. j. opperman, poetry, general

Ondersoek My Hart - Ilze Beukes

Madelie Botma het sedert haar kinderjare 'n vrees vir hospitale. Toe dokter Ian Duvenhage by haar klas inbars om sy broerskind, Handrť, te ondersoek, is diť juffrou dus lelik omgekrap. Dit blyk Handrť bly by sy oom omdat daar probleme met sy ma se......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ilze beukes, fiction, romance

Vir Altyd - François Bloemhof

As kinders was Hugo en Nina onskeidbaar - toe skei die noodlot hulle tog. Wanneer die volwasse Nina se romantiese droom verpletter word, is Hugo egter weer die een om haar by te staan. Maar hoe 'n goeie plan was dit om saam na Mauritius te gaan vi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.81 USD
XSeller keywords: franÁois bloemhof, fiction, romance

Versamelde Poësie - D. J. Opperman

Dirk-der-Duisende was nie net 'n groot skeppende gees en eersterangse vakman nie, hy was ook die gewete van die gemeenskap. Iemand wat intens gerig was op die aard en kwaliteit van sy volk, sy land en sy tyd. Hy het die vermoŽ gehad om tot die bre......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
29.24 USD
XSeller keywords: d. j. opperman, poetry, general

Ettie Bierman Keur 11 - Ettie Bierman

In 'n Stadsjapie vir Pafuri verander die sjarmante Theo in 'n sleggehumeurde man sodra Janie saam met hom by sy wildreservaat aankom. Die kunstenaar Walt maak Janie se lewe draaglik. In Benodig: 'n Vrou vir Braam ontferm Belinda haar oor 'n dogter......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: ettie bierman, fiction, romance

Struisvoël - Johan Fourie

Op die plaas Vrede, langs die Gamkarivier in die Klein-Karoo, kom drie kinders op 16 Desember 1880 saam. Klein≠Sarel, Victoria en Marja. 'n Leeftyd later kan Marja nog die presiese datum onthou. Dit was die dag nadat haar pa sy plaas afgeteken het......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.47 USD
XSeller keywords: johan fourie, fiction, general

Amraal - Marinda Van Zyl

Amraal Lambert, gebore in 1774 in die distrik Clanwilliam, streef daarna om sy kinders buite bereik van die inboekstelsel te hou. Die storie van Amraal en sy mense strek van die Hantam tot in Namaland (vandag se NamibiŽ), waar hy 'n kaptein van di......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.47 USD
XSeller keywords: marinda van zyl, fiction, general

Die Liefde Oorwin - Schalkie Van Wyk

In Die liefde oorwin moet student Ilse Brink 'n manier vind om vir haar behoeftige ouers op die plaas te sorg. Die idee vat by haar pos om met 'n ryk man te trou. Daar is Bruce Reyneke met die baie geld, asook Tobias Meiring, die ryk kunstenaar. M......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: schalkie van wyk, fiction, romance

As Die Lied Verstil - Ena Murray

In As die lied verstil verlaat Chrissie Erasmus haar ouma se huisie in Dennedal en word Christine van Johannesburg, al het haar ouma so gedroom van 'n huwelik tussen haar kleindogter en die gawe Jan Barendse. Maar sal Chrissie terugvlug na die rus......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Browse Catalog

Entertainment