download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


My Hart Is Vol Graffiti - Tania Brink

Lara het die perfekte ou. Michael bring gereeld vir haar blomme skool toe. En almal voorspel hy gaan oor twee jaar hoofseun wees. Maar dan moet Lara en Vanessa 'n artikel vir 'n tienertydskrif skryf. Die onderwerp is: Graffiti: kuns of krimineel? ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.64 USD
XSeller keywords: juvenile fiction, love, romance

Toorwoorde Roep My - Valiant Swart

In Toorwoorde roep my word Valiant Swart se lirieke saamgevat in 'n besonderse en potiese bundel. Hierdie versameling is meer as net liedtekste, dit is digkuns uit die pen van 'n ware woordkunstenaar. Author: Swart, Valiant Publisher: LAPA Publi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.46 USD
XSeller keywords: general, poetry, valiant swart

Hondsdol - Michael Green

Gracie is woedend vir Ben. Hy het geen ander ambisie as om 'n kung fu-musical te skryf nie. S kwaad is Gracie, dat sy sonder Ben Jeffries toe gaan. Ben moet di tyd gebruik om oor sy sondes na te dink. Skaars is sy by die deur uit, of hulle buurv......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.33 USD
XSeller keywords: fiction, general, michael green

Sonder Bagasie - Elsa Winckler

Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou o en gespierde lyf is egter 'n groter probleem ... Author: Winckler, Elsa Publisher: LAPA Publishers Illustration: N Lang......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa winckler, fiction, general

Verseëlde Liefde - Jennifer Symons

In die romantiese wreld van argeologiese opgrawings in Kreta ontmoet Eloise 'n vurige Italianer. Toe 'n kelder ineenstort en hulle twee alleen in die donker agterbly, ontdek hulle veel meer as antieke skatte ... Author: Symons, Jennifer Publishe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, jennifer symons

Katinka Se Grotman - Bets Smith

Die befoeterde grotman wat Katinka by die nuwe kantoor leer ken, se o is nou wel viooltjieblou. Maar 'n grotman verstaan nie hartstog en teerheid nie. Of verstaan hy dit juis beter? Author: Smith, Bets Publisher: LAPA Publishers Illustration: N ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: bets smith, fiction, general

Griekse Vuur - Dina Botha

Athena is hoof van 'n eksklusiewe meisieskool. En die omgekrapte man wat haar op 'n stormagtige aand in haar kantoor besoek om oor sy dogter te praat, lyk sowaar soos 'n Griekse god. Author: Botha, Dina Publisher: LAPA Publishers Illustration: N ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dina botha, fiction, general

Browse Catalog

Entertainment