download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Clint Eastwood Van Wyk En Die Moordernaarsklok - Pieter Verwey

In die middel van die Moordenaarskaroo lÍ 'n geheim so groot soos Google Earth. En ten minste vier keer so gevaarlik. Vir Clint Eastwood van Wyk en sy nefie Budde beteken dit 'n vakansie propvol avontuur en onmoontlikhede. M-punt-a-punt-w-punt - C......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.70 USD

Die Dingesfabriek 4: Jannus En Kriek En Die Tydmasjien - Elizabeth Wasserman

Oupa se vriend, Arnoldus Snol, het verdwyn. Hy antwoord nie meer sy e-pos nie en rekeninge hoop op by sy dakwoonstel bo die museum. Wanneer Oupa besluit om hom te gaan soek, gaan Jannus en Kriek saam. Maar Arnoldus is 'n tydreisiger, en hulle bela......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.60 USD

Granite - Jenny Robson

Thoughtful, insightful and compelling, Granite is a well-executed imagining of what happened to cause the collapse of the civilisation of Great Zimbabwe (called Zimba Remabwe in the book). While adult historical fiction has experienced a recent re......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.33 USD

Ena Murray Keur 6 - Ena Murray

In Skynglans van die maan versplinter rou wanklanke een aand in sangeres Deidre Retief se keel - pynliker nog as Neil Maritz se verwyt. In Wewenaar van Groene Weide lei Manda Maree se raad aan Jeanette daartoe dat Rocco haar blameer vir sy pleegki......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

As Liefde Ontwaak - Elsa Hamersma

Danielle Krause adverteer haar dienste as "instaanmammie", met die voorwaarde dat sy in die oggende vry moet wees om aan haar speurroman te werk. Nooit het sy kon dink dat die ryk wewenaar Meyer Senekal haar sou aanstel om met sy sewejarige dogter......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: elsa hamersma, fiction, romance

Ena Murray Keur 5 - Ena Murray

In Die kluisenaar van Abendruhe gaan die sosiale vlinder Thero van Zyl na 'n eksentrieke kluisenaarsdokter se hospitaal. In Sluiers van die nag kom die wildvreemde professor Paul de Vries tot Maryke Linde se redding. En in Junior in saal 7 dink al......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

¿ Huis Vir My Hart - Dirna Ackermann

Xanthe Patterson se pa se testament verbaas almal. 'n Vreemdeling, Hanko Joubert, kry die huis op hul plasie en Xanthe erf die bou-onderneming. Dis haar droom om in die boubedryf te werk, maar haar pa het destyds geweier. Dus het sy geen benul van......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: dirna ackermann, fiction, romance

Vyf Vir Vreugde - Ena Murray

Dr. Louwda Louw, kindersielkundige, moet tot haar eie verbasing vind dat sy instemmend antwoord op Ň onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, Ň verbitterde prokureur. Hy het boonop vyf onhebbelike kinders. Hoe gaan hierdie vrou, wat al net so ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Dierbare Drosters - Sarah Du Pisanie

Die skatryk Barend von Throtha word ewe skielik opgesaal met vyf wesies, almal meisiekinders. Hul skielike verdwyning en - byna terselfdertyd - die verskyning van Ň pragtige meisie krap sy lewe verder deurmekaar. Author: Pisanie, Sarah du Publish......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: sarah du pisanie, fiction, romance

Rabbedoe En Rissiepit - Ettie Bierman

Daar is talle struikelblokke wat oorkom moet word voordat die rabbedoe (en voornemende werktuigkundige) Nell liefde kan vind in die arms van die ryk, selfversekerde Dewald. Een van diť struikelblokke is die sjarmante hofmaker Badie, want Nell weie......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ettie bierman, fiction, romance

Browse Catalog

Entertainment