download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Sonder Bagasie - Elsa Winckler

Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou o en gespierde lyf is egter 'n groter probleem ... Author: Winckler, Elsa Publisher: LAPA Publishers Illustration: N Lang......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa winckler, fiction, general

Verseëlde Liefde - Jennifer Symons

In die romantiese wreld van argeologiese opgrawings in Kreta ontmoet Eloise 'n vurige Italianer. Toe 'n kelder ineenstort en hulle twee alleen in die donker agterbly, ontdek hulle veel meer as antieke skatte ... Author: Symons, Jennifer Publishe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, jennifer symons

Katinka Se Grotman - Bets Smith

Die befoeterde grotman wat Katinka by die nuwe kantoor leer ken, se o is nou wel viooltjieblou. Maar 'n grotman verstaan nie hartstog en teerheid nie. Of verstaan hy dit juis beter? Author: Smith, Bets Publisher: LAPA Publishers Illustration: N ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: bets smith, fiction, general

Griekse Vuur - Dina Botha

Athena is hoof van 'n eksklusiewe meisieskool. En die omgekrapte man wat haar op 'n stormagtige aand in haar kantoor besoek om oor sy dogter te praat, lyk sowaar soos 'n Griekse god. Author: Botha, Dina Publisher: LAPA Publishers Illustration: N ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dina botha, fiction, general

Bod Op ¿ Biljoenêr - Susan Olivier

Agtien maande was nie lank genoeg om Nico te vergeet nie, dit besef Eva die oomblik toe sy hom weer sien, en skielik is sy glad nie meer seker dat sy van hom wil skei nie. Author: Olivier, Susan Publisher: LAPA Publishers Illustration: N Language......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Haaitemmer - Wilreza Theron

Reinardt Roelofse is nog net so afstandelik soos destyds, vra Minke net of sy hom sal help met data-insameling vir sy navorsingsprojek oor witdoodhaaie. Sy sal hom help, al beteken dit opnuut 'n gebroke hart. Author: Theron, Wilreza Publisher: LA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Waar Sy Hoort - Marilé|| Cloete

Anneke het meer as haar deel aan mislukte verhoudings gehad. Van nou af staan sy op haar eie bene. Ter wille van haar kind. En ter wille van haarself. Maar waar pas Adriaan Rossouw en Patti in? Author: Cloete, Maril|| Publisher: LAPA Publishers ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, maril|| cloete

Stalmaats 9: Vrye Teuels - Lize Roux

'n Volle drieduisend rand! Anri, Megan en Karen kan hulle ore nie glo toe hulle uitvind hulle het die tweede prys in 'n groot fotokompetisie gewen nie. Maar wat gaan hulle met die wengeld doen? N 'n praatjie by die ryskool, kry Anri 'n briljante ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.56 USD
XSeller keywords: girls, juvenile fiction, lize roux

Bruid Vir Soetvlei - Sarah Du Pisanie

Riaan Malan trou met Leila om sy erfplaas te verseker. Hy hoor 'n klomp leuens, glo dit en word koud en ongenaakbaar. Leila weet naderhand nie meer of sy hom langer van die teendeel wil probeer oortuig nie. Author: du Pisanie, Sarah Publisher: LA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Browse Catalog

Entertainment