download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Vrypostige Aussie - Dina Botha

Sanré is 'n terreinbestuurder by 'n bouaanleg. Hierdie geboueienaar, hierdie arrogante Australiër met sy blou oë, moenie dink hy kan haar iets van haar werk kom leer nie. Of van liefde nie. Author: Botha, Dina Publisher: LAPA Publishers Illustrat......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dina botha, fiction, general

Eendagmooi - Kristel Loots

Janeke staan gevaar om haar man te verloor, en veel meer. Sy word min gespaar en daar word meer van haar verwag as redelikheid. Uiteindelik wen sy meer as waaroor sy ooit durf droom het. Author: Loots, Kristel Publisher: LAPA Publishers Illustrat......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.93 USD
XSeller keywords: fiction, general, kristel loots

Instaanmeisie - Cecilia Nortjé

Olivia staan vir haar identiese tweelingsussie in as haar kęrel se meisie. Dis nie net 'n gewaagde speletjie nie; daar kan harte breek. Dit kom Olivia gou agter, maar nie gou genoeg nie. Author: Nortjé, Cecilia Publisher: LAPA Publishers Illustra......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: cecilia nortjé, fiction, general

Insomnia - Leon Van Nierop

Louise gaan soek hulp teen insomnia by die Jerigo Slaapkliniek in die mistige klowe van die Pelgrimsrus-omgewing. Sy gaan ook soek na haar verloofde wat hier is vir hulp, maar vir 'n ruk niks van hom laat hoor het nie. Of is hy nie hier nie? In ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.93 USD
XSeller keywords: fiction, leon van nierop, suspense

Karos Orie Dyne - Hans Du Plessis

Bybelverse en liedere word poëties getransponeer in Griekwa-Afrikaans deur die bekende taalkundige en skrywer Hans du Plessis. Ontroerend in die eenvoud en piëteit daarvan. Die lank verwagte derde bundel ná die topverkopers Innie skylte vannie Ji......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.11 USD
XSeller keywords: general, hans du plessis, poetry

Seisoen Van Genade - Alta Cloete

Karla keer uit Australië na Suid-Afrika terug. Maar sy dra swaar aan haar onverwerkte skuld en woede uit die verlede. En die aantreklike Chris maak nie dinge makliker nie want hy het self 'n onverwerkte verlede. Author: Cloete, Alta Publisher: LA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.93 USD
XSeller keywords: alta cloete, fiction, general

Kolkende Emosies - Rika Du Plessis

Walda brand steeds 'n kersie vir haar eksverloofde maar sy weet nie eens waar om hom op te spoor nie. Toe sy hom onverwags raakloop, herken hy haar nie. Vermakerigheid? Of herken hy haar werklik nie ...? Author: du Plessis, Rika Publisher: LAPA P......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, rika du plessis

Waar Liefde L - Elsa Winckler

Lana sien regtig nie kans vir die passievolle omgewingskundige wat 'n Kilimandjaro-ekspedisie reël nie. Sy vrees berge. En sy vrees die uitwerking wat hierdie dinamiese en hartstogtelike man op haar het. Author: Winckler, Elsa Publisher: LAPA Pub......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa winckler, fiction, general

Goudgeel Liefde - Santi Neven

Salomé is 'n opkomende skilder wat op die weeklikse kunsmark 'n bestaan probeer maak. Tot 'n vreemdeling met grysblou oë vir haar 'n uitstalling reël. Maar hy is eintlik slegte nuus, te veel soos haar eksman. Of is hy? Author: Neven, Santi Publis......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Seemens - Wilreza Smit-theron

Aan die Wildekus leer die siniese en gerekende joernalis Lilian 'n chirurg ken wat misvormde mense se lewe kom verander. Sy verloor haar hart op hierdie enigmatiese man. Maar sy is nie die enigste nie. Author: Smit-Theron, Wilreza Publisher: LAPA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Jenna Se Vertroue - Elsa Drotsky

Jenna se man begin sy eie onderneming en hulle liefdeslewe ly daaronder. Toe betrap sy hom boonop in 'n aardige situasie saam met 'n meisie wat vir hom werk. Hoeveel vertroue vra liefde om te oorleef? Author: Drotsky, Elsa Publisher: LAPA Publish......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa drotsky, fiction, general

Liefdestango - Dirna Ackermann

Dané se jeugliefde het agtien jaar gelede net padgegee nadat haar ma hulle verhouding verbied het. Nou is hy terug en hy en Dané móét weet wat die beletsel op hulle liefde dan is. Author: Ackermann, Dirna Publisher: LAPA Publishers Illustration: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dirna ackermann, fiction, general

Skildery Van Liefde - Elise Keyter

'n Skildery wat vir Lara kosbaar is en eintlik aan haar behoort, word aan 'n aantreklike vreemdeling verkoop sonder haar medewete. Heel gou word die skildery en dié se nuwe eienaar vir Lara ewe belangrik. Author: Keyter, Elise Publisher: LAPA Pub......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elise keyter, fiction, general

Waterprins - Serena Steyn

Isla het dalk 'n bietjie te ver gegaan om haar identiteit te verbloem. En hier in die idilliese Mosambiek moet sy vir 'n baie spesiale man sę hoe sake staan. Of steek hy dalk ook iets weg? Author: Steyn, Serena Publisher: LAPA Publishers Illustra......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Liefdesdroom - Mari Roberts

Tascha verloor tydens 'n werkvakansie op 'n idilliese Griekse eilandjie haar hart en besluit om by die man te bly. Hierdie Griek sal anders as ander mans wees, sy weet dit net ... Author: Roberts, Mari Publisher: LAPA Publishers Illustration: N L......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, mari roberts

Die Kamer Langsaan - Annemari Coetser

Donné verlaat haar huis en begin werk aan die debuutroman wat sy nog altyd wou skryf. Dis egter nie 'n outobiografie nie maar handel oor die onbekende en afwesige vrou by wie sy die meenthuis huur. Op die lange duur ontmoet werklikheid en fiksie m......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.23 USD
XSeller keywords: annemari coetser, fiction, general

Browse Catalog

Entertainment