download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Wederomliefde - Dirna Ackermann

Sianka het skaars op Bosbaai geland, of haar lewe staan op sy kop. Nie net die familievete nie, maar veral Hugo Durandt kalwe aan haar netjies beplande bestaan. Alles wat sy tot dusver geglo het, tuimel ineen. Author: Ackermann, Dirna Publisher: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dirna ackermann, fiction, general

Die Liefdesbrief - Helena Hugo

Clara het skaars haar voete op Afrikabodem gesit, toe sien sy hom - der Wstling. Di wilde transportryer steel haar hart, red haar toe sy vlug, ontdek haar vroulikheid ... en toe stuur Friedrich Falck haar weg. Author: Hugo, Helena Publisher: LA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, helena hugo

Verspeelde Liefde - Anna Penzhorn

Wiehan van der Bijl kry altyd wat hy wil h. En di keer is dit nie net haar hart nie, maar ook Isolde se erfplaas. Wiehan versamel Bosveldplase. Hy sal sorg dat Elandshoek nie hare word nie. Author: Penzhorn, Anna Publisher: LAPA Publishers Illu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: anna penzhorn, fiction, general

Haar Laaste Kans - Elsa Hamersma

Ter wille van haar suster rel Margit die naweek vir enkellopendes. Toe duik Giles Lockhart op, Nina se ideale man, haar trouman, maar ook die man wat Margit se hart inpalm. En weer eens moet sy vlug. Author: Hamersma, Elsa Publisher: LAPA Publis......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa hamersma, fiction, general

Sprokiesprinses - Mari Roberts

Die stappery in die Outeniqua moet Zo se kop skoonkry. Haar selfbeeld is daarmee heen. Om amper met 'n gay man te trou was erg, maar Kian Richards is erger. Koelkop kan sy hm nie hanteer nie. Author: Roberts, Mari Publisher: LAPA Publishers Ill......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, mari roberts

Sy Rooikopbaas - Dina Botha

Voor Sandra haar o uitvee, sit sy met 'n manlike "sekretaresse" - Ryk Willemse. Maar haar firma word skielik bedreig, Oumsie soek verbete vir haar man, en sy begin wonder: Is sy 'n verstokte oujongnooi, mannetjiesagtig, 'n rooikopheks? Author: B......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dina botha, fiction, general

Die Verste Ster - Bets Smith

Mieke weet sy werk net vir Ian McLachlan, astrofisikus, dertien jaar ouer as sy. Sy weet ook hoe warm sy arms haar kan hou - s het dit uitgelok, daarom moet sy vlug, van haar liefde n vernedering. Author: Smith, Bets Publisher: LAPA Publishers ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: bets smith, fiction, general

Winterbruid - Anna Penzhorn

Lardus Retief, Daeraad en haar droom het verstrengel geraak. Louwna leer hom vertrou, deel haar drome met hom. Maar hy's 'n swerwer, binnekort is hy weer op pad. En sy sal haar hart van hom moet losmaak. Author: Penzhorn, Anna Publisher: LAPA Pub......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: anna penzhorn, fiction, general

Droomhuis Vir Danita - Helena Hugo

Danita is in Londen om haar stukkende hart te troetel, haar verwerping te verwerk. Maar oral duik die blonde Robert Foster op. En sy wil nie meer vlug nie, veral nie weg van 'n getroude man nie. Author: Hugo, Helena Publisher: LAPA Publishers Ill......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, helena hugo

Goue Dagbreek - Bets Smith

Liefde het plek gemaak vir haat in Rudolf Dreyer se o. Hy glo Catriona was vir sy broers se teregstelling verantwoordelik, al stel sy haar lewe in gevaar vir die Boere ... en haar liefde vir hom. Author: Smith, Bets Publisher: LAPA Publishers Il......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: bets smith, fiction, general

Satynprinses - Rykie Roux

Niene O'Kelly wil nie die beeldskone erfgenaam van haar ouma se kosmetiekryk wees nie. Sy's in wese 'n vlienier. Brink Viljoen kom haal haar in Botswana, maar sy's ontuis in O'Kelly's se gange, haar hart onveilig by Brink. Author: Roux, Rykie Pu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Browse Catalog

Entertainment