download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Vir Altyd Joune - Susan Olivier

Liesel wil so graag Philip de Wet se liefde wen, maar hoe vertel sy hom daar is niks tussen haar en Ignatius nie sonder om haar vriend se vertroue gruwelik in haar te skok? Author: Olivier, Susan Publisher: LAPA Publishers Illustration: N Languag......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Liefde Is ... - , Nerine Ahlers

Moet 'n meisie op 17 'n ou h? Dit is die vraag waaroor Karli moet kopkrap vir die komende debatkompetisie. Maar in werklikheid is die debat op die oomblik die minste van haar bekommernisse. Daar is soveel ander vrae waarmee sy worstel ... Wat o......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.64 USD
XSeller keywords: alet steenkamp, esteem, girls

Taal Van Liefde - Linelle Venter

Net omdat Chaz half verplig voel om die suksesvolle wynboer, Eben Duvenhage, Hongaars te leer, beteken nie sy gaan voor sy sjarme swig nie. Hy probeer haar oortuig dat hulle vir mekaar gemaak is, maar sy skop verbete vas. Author: Venter, Linelle ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, linelle venter

Geleende Liefde - Schalkie Van Wyk

Wilhelm Starck vra dat Dan vir die skyn haar liefde aan hom sal leen en aan hom verloof sal raak. Sy willig in, maar kom gou agter dat geleende liefde van haar kant af ware liefde kan word. Author: van Wyk, Schalkie Publisher: LAPA Publishers Il......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Liefde Vir Emma - Jennifer Symons

Eers jaag dokter Robert Boldman Emma van sy strand af, dan versorg hy haar in sy huis n 'n val en daarna vra hy haar om voor te gee sy is sy verloofde. Was sy tog net nie so onkundig oor mans nie! Author: Symons, Jennifer Publisher: LAPA Publish......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, jennifer symons

Die Nuwe Amelia - Bep Du Toit

Amelia was tevrede met haar mank voet. Maar Henning Pelser, die bergklimmer en 'n ortopedis met sy goudvis, kom versteur haar vrede. Skielik moet sy besluite neem waarvoor sy nie kans sien nie. Author: du Toit, Bep Publisher: LAPA Publishers Illu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: bep du toit, fiction, general

Die Teensinnige Bruid - Julia Burger

Vir 'n man sien Marinet nie weer kans nie. Veral nie nadat haar huwelik met Gerrit 'n mislukking was nie. Omdat sy hom seksueel klaaglik gefaal het. Daarom vlug sy as Louis van der Merwe net naby die plaas kom. Author: Burger, Julia Publisher: LA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, julia burger

'n Meermin Vir Xander - Rykie Roux

Xander Duvenhage s reguit vir haar hy wil niks met haar te doen h nie en Marina kan die pyn skaars verduur. Miskien is 'n klein Australiese eilandjie ver genoeg om van die seer weg te kom. Author: Roux, Rykie Publisher: LAPA Publishers Illustra......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Genoeg Is Genoeg - Madelie Human

Met haar ligte vliegtuig doen Ansu Hugo Nell miljoene rande se skade aan. Sy skuld hom nie net baie geld nie, maar moet ook vir 'n ruk by hom op die plaas bly. In 'n rolstoel. Author: Human, Madelie Publisher: LAPA Publishers Illustration: N Lang......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, madelie human

Vir Geld Of Liefde - Arien Lubbe

Om haar aandele in die familie-onderneming te verseker, moet Anza met Liam de Ridder trou. Vyf jaar moet hulle getroud bly, maar sy sal die lewe vir hom so moeilik moontlik maak ... Hy het ook vir geld getrou. Author: Lubbe, Arien Publisher: LAPA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: arien lubbe, fiction, general

Bootnimf - Frances Vermaak

Mischka Muller vlug Rusland toe en gaan sing op 'n skip op die Wolga. Sy ontmoet die Suid-Afrikaner Rian Verwey en kom mettertyd agter dat 'n onvergeeflike daad van jare gelede hulle op 'n vreemde manier aan mekaar verbind. Author: Vermaak, Franc......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, frances vermaak, general

Nagmelodie - Cobie Steyn

As joernalis het sy juis van moord en doodslag weggevlug, en nou dra MacPherson's Manor self swaar aan 'n moord. Regardt de Villiers ook. Hy wil van sy vyfsterboetiekhotel ontslae raak en Miekie moet red wat sy kan. Author: Steyn, Cobie Publisher......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: cobie steyn, fiction, general

Rose Vir Lismari - Vera Wolmarans

Hy bejammer haar. Beskou haar as 'n pateet. Praat agteraf oor haar. Lismari moet klou aan haar waardigheid nadat sy agtergekom het watter tweegatjakkals Constant Bothma is. Hoe kan hy haar verantwoordelik hou vir sy neef se welsyn? Author: Wolmar......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Altyd Daar - Cynthia Robertson

Alles omtrent Lukas de Later is dodelik. Hy's dodelik aantreklik, dodelik man, dodelik sexy. Maura raak op di plaasboer en berman verlief, maar weet dis vir hom net tydelik, ondanks al hulle passievolle nagte saam. Author: Robertson, Cynthia Pu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: cynthia robertson, fiction, general

Simon Van Haar Hart - Elsa Drotsky

Simon het haar laat besef hoe 'n man se o met dieselfde intensiteit as hande aan 'n vrou kan raak. As deel van die Kasteel-hotelgroep se topbestuur, moet Ellen sy aandag verduur, solank niemand ernstig raak nie. Author: Drotsky, Elsa Publisher: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa drotsky, fiction, general

Elkedagman - Elise Keyter

Sy veg nie net om die dood van haar ouers en haar broer se verlamming te verwerk nie, Selma Lategan se lewe is ernstig in gevaar. Boonop glo Anton Cloete sy dreig hom af. Author: Keyter, Elise Publisher: LAPA Publishers Illustration: N Language: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elise keyter, fiction, general

In Jou Droom - Marietjie Welgens

Lank vlug sy al van haar verlede weg en Mika moet gedurig haar spore doodvee, opnuut begin. Op die plaas in KwaZulu-Natal werk sy as fisioterapeut, maar Simon Sutherland glo sy is 'n fortuinsoeker met bedekte motiewe. Author: Welgens, Marietjie P......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, marietjie welgens

Browse Catalog

Entertainment