download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Stalmaats 8: Roset - Lize Roux

Die groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die die......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.56 USD
XSeller keywords: girls, juvenile fiction, lize roux

Stalmaats 7: Seeponies - Lize Roux

Dit gaan die lekkerste vakansie ooit wees! Tien luilekker dae by die see ... Sommer die eerste dag by Ankerpunt maak Anri en Megan 'n ongelooflike ontdekking ... Tussen die kranse bly 'n trop geheimsinnige wilde ponies. Maar die ponies gaan nie me......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.56 USD
XSeller keywords: girls, juvenile fiction, lize roux

Shorn - Leon De Villiers

"Do you know where you are, Toko? Do you know what it means to be here? Do you? We are the young lions. When we go back tomorrow our hair will be left behind. And with our hair, all our previous transgressions, including everything that has happen......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.34 USD

Stalmaats 1: Perdedrome - Lize Roux

Anri mis haar beste maat en haar ou ryskool. Sy is sommer vies omdat haar pa na 'n ander dorp verplaas is. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee van die ruiters by haar nuwe ryskool. Sommer gou word Anri deel van die opwinding by die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.56 USD
XSeller keywords: girls, juvenile fiction, lize roux

Sonder Afspraak - Alda Geers

Aan di kant van die siedende rivier wil sy bly, weet Analet toe sy by Jan Boermann gestrand raak. Maar Arno wag. En Boermann is getroud. Hoe dan as sy wt hulle is vir mekaar voorbestem? Author: Geers, Alda Publisher: LAPA Publishers Illustrati......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: alda geers, fiction, general

Aandele In Liefde - Linelle Venter

Sedert Michael Richter Jeanne se argitekateljee en lewe binnegestap het, is daar chaos. Wat doen di wreldbekende argitek hier? Haar vennote het hulle aandele sommerso aan hom oorgedra, maar wat is sy eintlike motief? Author: Venter, Linelle Pub......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, linelle venter

Om Kobus Te Ken - Madelie Human

Toe Sureta hom bitter nodig gehad het, het hy spore gemaak, nou wil Kobus Hattingh huisie-huisie speel. Kwansuis om sy seun te leer ken. Maar dis te laat. Di kans sal sy hom glad nie gee nie. Author: Human, Madelie Publisher: LAPA Publishers Ill......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, madelie human

Saam Met Jou - Salomé|| Schutte

Leila is 'n stadsmeisie, maar saam met Jan-Hendrik Verwey sal sy waar ook al gaan bly. Selfs in die Vrystaat. Net, hy staan op trou met Marelinda. En di blonde onderwyseres klou verbete vas aan wat sy het. Author: Schutte, Salom|| Publisher: LA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Jana Se Geheim - Nita Griessel

'n Brief tussen haar oom se goed n sy dood, laat Jana Vergenoeg-vakansieoord toe gaan. Sy mt Armand Schutte ontmasker. Hy dink sy's bloot 'n werker in sy perdestalle. Wie sy is, mag hy nooit weet nie. Author: Griessel, Nita Publisher: LAPA Pub......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, nita griessel

Om Dirk Te Tem - Madelie Human

Dirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof sy oor 'n afgrond tuimel, en h moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir wie nie. Author: Human, Madelie Publisher: LAPA Publishers Illust......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, madelie human

Die Fransman - Hetta Kotze

Leiandra het nie ng 'n Fransman in haar lewe nodig nie. Sy maak Chaney se seun alleen groot, dankie. Maar toe Jean-Philippe Beaurain opdaag, herken hy nie net vir Hugo nie, maar moet hulle saam Frankryk toe. Author: Kotze, Hetta Publisher: LAPA ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, hetta kotze

Maanligsprokie - Erika Swart

Hy voel nie eens 'n klein bietjie skaam oor sy nors onbeskoftheid nie. Rudolf de Leeuw is gretig om van haar as sy ma se geselskapdame ontslae te raak, maar hy ken nie vir Anl Malan nie! Author: Swart, Erika Publisher: LAPA Publishers Illustrati......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: erika swart, fiction, general

Die Buitestander - Salomé|| Schutte

Antoni Arendse staan op trou met haar niggie, maar dt keer hom nie. Hy't meer as een meisie op sleeptou. Wanneer hy kan, soen hy Isabella dat sy na haar asem snak. Kan 'n man so 'n gewetenlose verleier wees? Author: Schutte, Salom|| Publisher: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Sonder Jou - Trudie Coetzer

Sy wou net haar voete vind, selfstandig raak. Bertus ontferm hom al die maande oor haar - dit was sy belofte aan sy sterwende broer. Maar toe Carina hom wegstuur, besef sy, te laat, sy gaan hom verloor. Author: Coetzer, Trudie Publisher: LAPA Pub......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Eenkantman - Joléne De Koningh

Rulanda Muller, 'n toegewyde beroepsvrou, besef sy wil tog 'n man h, spesifiek vir Chris Weyers - ouer, wyser, wat nie bedreig voel nie. Hy reken hy's te oud vir haar, en sy venynige tweelingdogters gryp ook in. Author: de Koningh, Jolne Publis......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, jolne de koningh

Gedeelde Geluk - Sarah Du Pisanie

Die Kruger-dogters is voorste boere, en mooi! Is hulle agterbaks genoeg om Conrad Vermeulen van sy erfplaas te wil verwilder? Stefaans Kruger begeer Rietkuil. Vanwaar dus die veediefstal en veldbrand? Veral die geitjie Stella laat Conrad wonder. ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Sy Enigste Meisie - Nerine Le Roux

Sedert haar baas haar in die hoenderkostuum by die motorhawe uitgevreet het, straf hy Mila. Hoe skep sy 'n tuiste vir die vrou in Reuben de Wet se lewe noudat sy self lief is vir die man? 978-0-7993-4820-0 Author: le Roux, Nerine Publisher: LAPA ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, nerine le roux

Sjokoladevrou - Isa-lotte Konrad

Elena vlug Switserland toe om haar egskeiding te oorleef. Viktor Thomet huur haar as liefdesberader - kwansuis om die liefdeskuns aan te leer - maar sy kom algou agter di stormram is 'n muggie in vergelyking met haar eks. Author: Konrad, Isa-Lot......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, isa-lotte konrad

Verskietende Ster - Anna Penzhorn

Verrinneweer vlug Bianca van haar verloofde se woordgeweld, sy stilstuipes, sy ysigheid. En naby die bosse tussen die lietsjieboorde wag Rouel Meyer, 'n nog groter fout, al weet sy die heelal het hulle bymekaargebring. Author: Penzhorn, Anna Publ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: anna penzhorn, fiction, general

Browse Catalog

Entertainment