download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Eenkantman - Joléne De Koningh

Rulanda Muller, 'n toegewyde beroepsvrou, besef sy wil tog 'n man hê, spesifiek vir Chris Weyers - ouer, wyser, wat nie bedreig voel nie. Hy reken hy's te oud vir haar, en sy venynige tweelingdogters gryp ook in. Author: de Koningh, Joléne Publis......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, joléne de koningh

Gedeelde Geluk - Sarah Du Pisanie

Die Kruger-dogters is voorste boere, en mooi! Is hulle agterbaks genoeg om Conrad Vermeulen van sy erfplaas te wil verwilder? Stefaans Kruger begeer Rietkuil. Vanwaar dus die veediefstal en veldbrand? Veral die geitjie Stella laat Conrad wonder. ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Sy Enigste Meisie - Nerine Le Roux

Sedert haar baas haar in die hoenderkostuum by die motorhawe uitgevreet het, straf hy Mila. Hoe skep sy 'n tuiste vir die vrou in Reuben de Wet se lewe noudat sy self lief is vir die man? 978-0-7993-4820-0 Author: le Roux, Nerine Publisher: LAPA ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, nerine le roux

Sjokoladevrou - Isa-lotte Konrad

Elena vlug Switserland toe om haar egskeiding te oorleef. Viktor Thomet huur haar as liefdesberader - kwansuis om die liefdeskuns aan te leer - maar sy kom algou agter dié stormram is 'n muggie in vergelyking met haar eks. Author: Konrad, Isa-Lot......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, isa-lotte konrad

Verskietende Ster - Anna Penzhorn

Verrinneweer vlug Bianca van haar verloofde se woordgeweld, sy stilstuipes, sy ysigheid. En naby die bosse tussen die lietsjieboorde wag Rouel Meyer, 'n nog groter fout, al weet sy die heelal het hulle bymekaargebring. Author: Penzhorn, Anna Publ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: anna penzhorn, fiction, general

Die Vrouehater - Bets Smith

Deniell weet goed doktor Christoff Killian wil nie 'n vrou op sy versamelekspedisie na Mapungubwe hê nie. Sy staal haar teen dié plantkundige se bruuskheid, probeer uit sy pad bly, maar bly 'n doring in sy vlees. Author: Smith, Bets Publisher: LA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: bets smith, fiction, general

Ridder Op 'n Vosperd - Bep Du Toit

Hannie is vasbeslote om baasspelerige mans te vermy. Maar is Matthys met sy teer aanslag ook so? Of is hy die ridder op die vosperd wat haar gaan toelaat om haar eie drome uit te leef? Author: du Toit, Bep Publisher: LAPA Publishers Illustration:......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: bep du toit, fiction, general

See Vol Liefde - Elsa Drotsky

Cara het nie gedink haar paaie sou ooit weer die dodelik aantreklike Gerard Warner s'n kruis nie. Maar aan die Weskus waar sy vir Madie versorg, loop sy haar juis vas in 'n liefdesweb waaruit sy nooit wil ontsnap nie. Author: Drotsky, Elsa Publis......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa drotsky, fiction, general

Sprokie Vir 'n Bosnimf - Vera Wolmarans

Die stormwater het hom na hul plaas gebring. 'n Hopie mens met 'n wond aan sy kop. Is hy die sadistiese moordenaar waarna die polisie soek - sonder dokumente, met geheueverlies ... juis die man wat Tanya liefkry? Author: Wolmarans, Vera Publisher......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Alles Of Niks - Madelie Human

Bernette is dol op die lieflike ou opstal op die plaas wat sy geërf het. Sy wil dit restoureer en in 'n gastehuis omskep ... as dit net nie vir Henk Hugo se irriterende inmengery was nie. Author: Human, Madelie Publisher: LAPA Publishers Illustra......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, madelie human

Kinkels Van Die Hart - Bep Du Toit

Erina staan heel inskiklik haar kamer aan Lukas uit Skotland af. Maar toe sy onuitstaanbare verloofde ook haar opwagting maak, is die gort gaar. Kan 'n man soos Lukas hom waaragtig so deur 'n vrou laat regeer? Author: du Toit, Bep Publisher: LAPA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: bep du toit, fiction, general

Zita - Anzil Kulsen

Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos, die sport, selfs die skoolwerk. Sy verlang terug na Kieriekroek waar sy grootgeword het - 'n plek wat net soveel kleurvolle karakters het as wat hy swaarkry het. Dis net die gedagt......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.33 USD

Reënboogrant Tieners 2: Hunks En Hamburgers - Louise Van Niekerk

Sunette is sielsongelukkig. Die Meidans was 'n totale flop. Dis onmoontlik om iemand regtig lief te hê! Pierre kan maar verskonings maak soos hy wil, almal kan sien hy's mal oor Rachelle. Hy't Sunette kamtig kom soek in die saal nadat hy ... nadat......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.66 USD

Kaalvoetbruid - Madelie Human

Voor die kerk pluk Anel haar bruidskoene uit en hol. Tot in haar erfhuisie in Knysna. Kunskenner Gustav Kemp "ontdek" haar kunswerke en sy moet vasstaan - dis net 'n rookskerm om haar ouma se kunsskatte te bekom. Author: Human, Madelie Publisher:......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, madelie human

Reënboogrant Maats 1: Skelmstreke En Kattekwaad - Maritha Snyman

Die Laerskool Reënboogrant gons oor die straatnommerdief. Wie steel soggens voor skool koperstraatnommers in die buurt? Shani is egter te besig om haar veel aan die stories te steur - sy en Liz is vasberade om vanjaar as dirigente vir die interlae......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.57 USD

Browse Catalog

Entertainment