download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Reënboogrant Tieners 2: Hunks En Hamburgers - Louise Van Niekerk

Sunette is sielsongelukkig. Die Meidans was 'n totale flop. Dis onmoontlik om iemand regtig lief te hÍ! Pierre kan maar verskonings maak soos hy wil, almal kan sien hy's mal oor Rachelle. Hy't Sunette kamtig kom soek in die saal nadat hy ... nadat......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.66 USD

Kaalvoetbruid - Madelie Human

Voor die kerk pluk Anel haar bruidskoene uit en hol. Tot in haar erfhuisie in Knysna. Kunskenner Gustav Kemp "ontdek" haar kunswerke en sy moet vasstaan - dis net 'n rookskerm om haar ouma se kunsskatte te bekom. Author: Human, Madelie Publisher:......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, madelie human

Reënboogrant Maats 1: Skelmstreke En Kattekwaad - Maritha Snyman

Die Laerskool ReŽnboogrant gons oor die straatnommerdief. Wie steel soggens voor skool koperstraatnommers in die buurt? Shani is egter te besig om haar veel aan die stories te steur - sy en Liz is vasberade om vanjaar as dirigente vir die interlae......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.57 USD

Net Vriende - Alma Carstens

Jake Struwig pas perfek in Christie se plan om Carl terug te wen. Al is dit op sy troudag. Maar sy besef te laat sy speel met mense se lewens. En Jake veral laat hom nie gebruik nie. Author: Carstens, Alma Publisher: LAPA Publishers Illustration:......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: alma carstens, fiction, general

'n Reënboog Vir Kersfees - Elsa Drotsky

RiŽtte verpes motorfietsryers. En nou huur sy 'n kothuis op Wouter de Wet se erf - teen sy sin, en hy's boonop 'n Harley-Davidson-fanatikus. Haar teenwoordigheid en musiekstudie irriteer hom, maar hy is allermins wie hy voorgee. Author: Drotsky, ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa drotsky, fiction, general

Vir Ewig En Altyd - Dina Botha

Xia verfoei ryk mense. Veral ryk pierewaaiers soos Duart Emmerich. Sy moet tyd saam met hom op sy luuksejag deurbring. As platsakjoernalis is diť eks-rekenaar-nerd cum entrepreneur haar volgende salaristjek. Maar sy sal haar nie laat omboul nie. ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dina botha, fiction, general

Onweersman - Joléne De Koningh

Kristi irriteer die asem professor Jan Verbeeck uit. Hy verduur haar skaars as joernalis saam in die Drakensberge. Hulle word alleen in die sneeu vasgekeer en te laat besef Kristi hy het reeds onder haar vel ingekruip. Author: de Koningh, Jolťne ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, jolťne de koningh

Fasade Van Die Hart - Mari Roberts

Sy verfoei hom, weet hy't voete van klei. Van kleintyd af al. Maar Beate moet saam met Derrick de Winter in die helikopter wild jaag. Andersins vermy sy hom, tot die verpestelike rooi rok haar deeglik pootjie. Author: Roberts, Mari Publisher: LAP......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, mari roberts

Soeter As Heuning - Bets Smith

NŠ 'n kapingstragedie word Debbi as lyfwag opgelei. Sy pas Erhard Mahler, skatryk bankier, se kind op. Hy glo sy is bloot au pair. Tonia se lewe is in gevaar, maar haar pa is klaarblyklik haar grootste bedreiging. Author: Smith, Bets Publisher: L......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: bets smith, fiction, general

Pasellaliefde - Mari Roberts

NŠ jare se afbreek in haar huwelik, begin Duimpie weer vertrou. Luister sy na haar lyf, haar hart. Sy vertrou Milo Alexander, kan dalk weer liefhÍ. Al is sy ma van twee seuns. Toe duik Mabet op. Author: Roberts, Mari Publisher: LAPA Publishers Il......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, mari roberts

Verborge Obsessie - Susan Olivier

NŠ al die jare is Michael Meskin terug, nou die wÍreldbekende sakeman. Maar hy straf haar, asof Sonika die skuld dra vir sy swakheid van destyds, toe hy die omkoopgeld aanvaar en die pad gevat het, landuit. Author: Olivier, Susan Publisher: LAPA ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Reënboogrant Tieners 10: Liefde In Londen - Louise Van Niekerk

Shani kan haar geluk nie glo nie ... haar ouers neem die hele gesin vir 'n kort vakansie Londen toe! Sunette weet nie so mooi of die paar dae in Londen 'n goeie plan is nie. Haar hart is by Jaco wat haar baie nodig het. En nou gaan Pierre ook nog ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.64 USD

Reënboogrant Tieners 9: Sake Van Die Hart - Louise Van Niekerk

Shani en Sunette beplan hulle gesamentlike verjaardagpartytjie - een van ReŽnboogrant se groot gebeurtenisse van die jaar. Vanjaar hou hulle 'n partytjie waarheen almal maskers moet dra. Shani het klaar op haar uitrusting besluit en sy kan nie wag......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.64 USD

Reënboogrant Maats 10: Shani En Die Sokkie - Ansonette Kruger

Ou Biltong, die hoof van Laerskool ReŽnboogrant, het toestemming gegee dat die kinders 'n dans mag reŽl om geld vir liefdadigheid in te samel. Sunette en Shani weet sommer dit gaan die grootste gebeurtenis ooit wees! Terwyl Sunette nog tob oor 'n ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.64 USD

Browse Catalog

Entertainment