download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Jenna Se Vertroue - Elsa Drotsky

Jenna se man begin sy eie onderneming en hulle liefdeslewe ly daaronder. Toe betrap sy hom boonop in 'n aardige situasie saam met 'n meisie wat vir hom werk. Hoeveel vertroue vra liefde om te oorleef? Author: Drotsky, Elsa Publisher: LAPA Publish......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa drotsky, fiction, general

Liefdestango - Dirna Ackermann

Dan se jeugliefde het agtien jaar gelede net padgegee nadat haar ma hulle verhouding verbied het. Nou is hy terug en hy en Dan mt weet wat die beletsel op hulle liefde dan is. Author: Ackermann, Dirna Publisher: LAPA Publishers Illustration: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dirna ackermann, fiction, general

Skildery Van Liefde - Elise Keyter

'n Skildery wat vir Lara kosbaar is en eintlik aan haar behoort, word aan 'n aantreklike vreemdeling verkoop sonder haar medewete. Heel gou word die skildery en di se nuwe eienaar vir Lara ewe belangrik. Author: Keyter, Elise Publisher: LAPA Pub......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elise keyter, fiction, general

Waterprins - Serena Steyn

Isla het dalk 'n bietjie te ver gegaan om haar identiteit te verbloem. En hier in die idilliese Mosambiek moet sy vir 'n baie spesiale man s hoe sake staan. Of steek hy dalk ook iets weg? Author: Steyn, Serena Publisher: LAPA Publishers Illustra......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Liefdesdroom - Mari Roberts

Tascha verloor tydens 'n werkvakansie op 'n idilliese Griekse eilandjie haar hart en besluit om by die man te bly. Hierdie Griek sal anders as ander mans wees, sy weet dit net ... Author: Roberts, Mari Publisher: LAPA Publishers Illustration: N L......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, mari roberts

Verlief - , Fanie Viljoen

Was jy al ooit verlief op iemand? Vlinders-op-die-maag-verlief. Halsoorkopdolverlief. So verlief dat jy in die geheim vir iemand 'n liedjie op jou kitaar geskryf het ... So verlief dat jy aan niks anders kon dink nie ... So verlief dat jy iets bai......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.64 USD

Betower - Fanie Viljoen

Nadia het 'n geheim. En die geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys dat daar kleure soos ritselg......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.33 USD
XSeller keywords: action, adventure, fanie viljoen

Haar Vreemde Besoeker - Bep Du Toit

Ingrid kan uiteindelik nie met die man trou wat so onwillig was om te trou nie. Sy word oornag die voog van haar suster se twee kinders. Maar hulle het 'n ryk en aantreklike oom ... Author: du Toit, Bep Publisher: LAPA Publishers Illustration: N ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: bep du toit, fiction, general

Onthou My - Salomé|| Schutte

Ou liefde roes nie. Maar Karlien en die blouoogman wat haar jare gelede een aand gesoen het, gaan mekaar blykbaar ook nie nou vind nie. Daar is net te veel misverstande en jaloesie. Author: Schutte, Salom|| Publisher: LAPA Publishers Illustratio......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Papierpop - Marietjie Welgens

Tien jaar gelede was Nicolaas die liefde van Shauna se lewe. Toe het sy gevlug van sy oordele en die vernedering. Maar noudat hy terug is in haar lewe, sal sy haar op hom wreek. Author: Welgens, Marietjie Publisher: LAPA Publishers Illustration: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, marietjie welgens

Vir Altyd Betower - Heila Theron

Natasha stamp haar motor en 'n ander motoris s'n, juis terwyl sy op pad is om vir 'n lening te gaan vra. En die bankbestuurder, wat sy orals raakloop, is net te betowerend. Author: Theron, Heila Publisher: LAPA Publishers Illustration: N Language......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, heila theron

Skaakmat Vir Hom - Frenette Van Wyk

Lavnda is in ekstase omdat sy saam met Roland Renin in Monaco kan wees vir die Grand Prix-wedren. Toe ontmoet sy Zanz Ruveix, die raaiselagtige donkerkopman wat sy nog net op televisie en koerantfoto's gesien het. Author: van Wyk, Frenette Publ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, frenette van wyk, general

Browse Catalog

Entertainment