download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Dink Aan Jou - Elise Keyter

Emily se eerste skooljaar as onderwyseres verloop nie soos wat sy voorsien het nie. Nadat haar redaksiespan 'n skoolkoerantwedstryd gewen het, ontvang sy 'n vloedgolf gifbriewe. Wat sit daaragter? Author: Keyter, Elise Publisher: LAPA Publishers ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elise keyter, fiction, general

Drome Van Silwer - Salomé|| Schutte

Ná Werner se verraad vlug Selma so ver van hom af weg as wat sy kan. Net om haar weer in 'n onmoontlik aantreklike man vas te loop. Kan sy Tristan Theart vertrou, of gaan hy haar ook seermaak? Author: Schutte, Salomé|| Publisher: LAPA Publishers ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Anderkant Die Môrester - Anna Penzhorn

Met haar eerste skreeu het die nalatigheid van 'n verpleegster haar hele lewe verander. Nou moet Bronwyn aan haar nuwe identiteit gewoond raak, haar nuwe lewe beplan. En dis fyn verweef met dié van Gideon Neethling. Author: Penzhorn, Anna Publish......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.46 USD
XSeller keywords: anna penzhorn, fiction, general

Twaalfuurman - Adele Reynders

Zirkia kan nie agterkom of Mathys de Waal se suurheid net teen haar gemik is nie. Maar vir motiewe ontleed is sy ook nie meer lus nie. Op hierdie klein dorpie is sy ver van haar beroep as bedryfsielkundige. Author: Reynders, Adele Publisher: LAPA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: adele reynders, fiction, general

Vlerke Vir Jakomien - Alda Geers

Jakomien wil nie saam met Jean-Louis de la Rozzier Ellerman werk nie. Maar sy het nie geweet dat hy 'n man is wat van elke dag en elke plek poësie kan maak nie. Author: Geers, Alda Publisher: LAPA Publishers Illustration: N Language: AFR Title: V......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: alda geers, fiction, general

Meer As Vriende - Cynthia Robertson

Sy is verloof aan een man en lief vir 'n ander ... Maar Dané sal met Martin moet trou. Sy het 'n verpligting teenoor hom. En plig, het ouma Let haar geleer, kom voor plesier. Author: Robertson, Cynthia Publisher: LAPA Publishers Illustration: N L......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: cynthia robertson, fiction, general

Onweerstaanbare Vreemdeling - Rykie Roux

Sien sy hom, dan soen sy hom. En dit mag nie, want Klarette is 'n amperse doktor en Soois 'n nutsman. Boonop wil hy haar dwing om dokumente by die universiteit weg te dra. As sy net vir hom kon nee sê. Author: Roux, Rykie Publisher: LAPA Publishe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Huweliksklokkies - Helena Hugo

Carma wil wegkom van die hartseer van die afgelope maande. Sy wil weer leef en liefhê en haar drome verwesenlik. Een van hulle is 'n Harley-Davidson-motorfiets. Maar sy het iemand nodig om dit met haar te deel. Author: Hugo, Helena Publisher: LAP......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, helena hugo

Anderkant Liefh - Elsa Winckler

Martha en Hans ken mekaar al lank, maar die afgelope tyd spook sy donkerbruin oë by haar. Hoekom soen hy haar dan dat haar bene wankel, net om haar weer te los? Hy frustreer haar grensloos. Author: Winckler, Elsa Publisher: LAPA Publishers Illust......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa winckler, fiction, general

Vir Altyd Joune - Susan Olivier

Liesel wil so graag Philip de Wet se liefde wen, maar hoe vertel sy hom daar is niks tussen haar en Ignatius nie sonder om haar vriend se vertroue gruwelik in haar te skok? Author: Olivier, Susan Publisher: LAPA Publishers Illustration: N Languag......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Liefde Is ... - , Nerine Ahlers

Moet 'n meisie op 17 'n ou hê? Dit is die vraag waaroor Karli moet kopkrap vir die komende debatkompetisie. Maar in werklikheid is die debat op die oomblik die minste van haar bekommernisse. Daar is soveel ander vrae waarmee sy worstel ... Wat o......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.64 USD
XSeller keywords: alet steenkamp, esteem, girls

Taal Van Liefde - Linelle Venter

Net omdat Chaz half verplig voel om die suksesvolle wynboer, Eben Duvenhage, Hongaars te leer, beteken nie sy gaan voor sy sjarme swig nie. Hy probeer haar oortuig dat hulle vir mekaar gemaak is, maar sy skop verbete vas. Author: Venter, Linelle ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, linelle venter

Geleende Liefde - Schalkie Van Wyk

Wilhelm Starck vra dat Dané vir die skyn haar liefde aan hom sal leen en aan hom verloof sal raak. Sy willig in, maar kom gou agter dat geleende liefde van haar kant af ware liefde kan word. Author: van Wyk, Schalkie Publisher: LAPA Publishers Il......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Liefde Vir Emma - Jennifer Symons

Eers jaag dokter Robert Boldman Emma van sy strand af, dan versorg hy haar in sy huis ná 'n val en daarna vra hy haar om voor te gee sy is sy verloofde. Was sy tog net nie so onkundig oor mans nie! Author: Symons, Jennifer Publisher: LAPA Publish......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, jennifer symons

Die Nuwe Amelia - Bep Du Toit

Amelia was tevrede met haar mank voet. Maar Henning Pelser, die bergklimmer en 'n ortopedis met sy goudvis, kom versteur haar vrede. Skielik moet sy besluite neem waarvoor sy nie kans sien nie. Author: du Toit, Bep Publisher: LAPA Publishers Illu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: bep du toit, fiction, general

Die Teensinnige Bruid - Julia Burger

Vir 'n man sien Marinet nie weer kans nie. Veral nie nadat haar huwelik met Gerrit 'n mislukking was nie. Omdat sy hom seksueel klaaglik gefaal het. Daarom vlug sy as Louis van der Merwe net naby die plaas kom. Author: Burger, Julia Publisher: LA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, julia burger

'n Meermin Vir Xander - Rykie Roux

Xander Duvenhage sê reguit vir haar hy wil niks met haar te doen hê nie en Marina kan die pyn skaars verduur. Miskien is 'n klein Australiese eilandjie ver genoeg om van die seer weg te kom. Author: Roux, Rykie Publisher: LAPA Publishers Illustra......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Genoeg Is Genoeg - Madelie Human

Met haar ligte vliegtuig doen Ansu Hugo Nell miljoene rande se skade aan. Sy skuld hom nie net baie geld nie, maar moet ook vir 'n ruk by hom op die plaas bly. In 'n rolstoel. Author: Human, Madelie Publisher: LAPA Publishers Illustration: N Lang......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, madelie human

Vir Geld Of Liefde - Arien Lubbe

Om haar aandele in die familie-onderneming te verseker, moet Anza met Liam de Ridder trou. Vyf jaar moet hulle getroud bly, maar sy sal die lewe vir hom so moeilik moontlik maak ... Hy het ook vir geld getrou. Author: Lubbe, Arien Publisher: LAPA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: arien lubbe, fiction, general

Browse Catalog

Entertainment