download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Bootnimf - Frances Vermaak

Mischka Muller vlug Rusland toe en gaan sing op 'n skip op die Wolga. Sy ontmoet die Suid-Afrikaner Rian Verwey en kom mettertyd agter dat 'n onvergeeflike daad van jare gelede hulle op 'n vreemde manier aan mekaar verbind. Author: Vermaak, Franc......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, frances vermaak, general

Nagmelodie - Cobie Steyn

As joernalis het sy juis van moord en doodslag weggevlug, en nou dra MacPherson's Manor self swaar aan 'n moord. Regardt de Villiers ook. Hy wil van sy vyfsterboetiekhotel ontslae raak en Miekie moet red wat sy kan. Author: Steyn, Cobie Publisher......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: cobie steyn, fiction, general

Rose Vir Lismari - Vera Wolmarans

Hy bejammer haar. Beskou haar as 'n pateet. Praat agteraf oor haar. Lismari moet klou aan haar waardigheid nadat sy agtergekom het watter tweegatjakkals Constant Bothma is. Hoe kan hy haar verantwoordelik hou vir sy neef se welsyn? Author: Wolmar......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Altyd Daar - Cynthia Robertson

Alles omtrent Lukas de Later is dodelik. Hy's dodelik aantreklik, dodelik man, dodelik sexy. Maura raak op di plaasboer en berman verlief, maar weet dis vir hom net tydelik, ondanks al hulle passievolle nagte saam. Author: Robertson, Cynthia Pu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: cynthia robertson, fiction, general

Simon Van Haar Hart - Elsa Drotsky

Simon het haar laat besef hoe 'n man se o met dieselfde intensiteit as hande aan 'n vrou kan raak. As deel van die Kasteel-hotelgroep se topbestuur, moet Ellen sy aandag verduur, solank niemand ernstig raak nie. Author: Drotsky, Elsa Publisher: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa drotsky, fiction, general

Elkedagman - Elise Keyter

Sy veg nie net om die dood van haar ouers en haar broer se verlamming te verwerk nie, Selma Lategan se lewe is ernstig in gevaar. Boonop glo Anton Cloete sy dreig hom af. Author: Keyter, Elise Publisher: LAPA Publishers Illustration: N Language: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elise keyter, fiction, general

In Jou Droom - Marietjie Welgens

Lank vlug sy al van haar verlede weg en Mika moet gedurig haar spore doodvee, opnuut begin. Op die plaas in KwaZulu-Natal werk sy as fisioterapeut, maar Simon Sutherland glo sy is 'n fortuinsoeker met bedekte motiewe. Author: Welgens, Marietjie P......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, marietjie welgens

As Jy Maar Weet - Adele Reynders

Adriaan Olivier is allermins die soort man wat sy nou naby haar wil h. Maar hy is kort-kort daar, en al wat sy wil doen, is om haar as Rika Smit, die kunstenaar, te vestig en Nonyana vir goed uit te wis. Author: Reynders, Adele Publisher: LAPA P......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: adele reynders, fiction, general

Volmaan - Adele Reynders

Sy was jare gelede die oorsaak van Jonathan Lombard se ondergang, en nou moet Tessa hom weer sien. Hoe lank gaan sy nog vir haar jeugsondes betaal? Vir haar pa se kil vernietiging van mense? Author: Reynders, Adele Publisher: LAPA Publishers Illu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: adele reynders, fiction, general

Mooiste Man - Dina Botha

Hy's 'n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Nou is daar weer so 'n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sal sy ooit aanvaar dat Bismarck Nel eerbaar kan wees? Author: Botha, Dina Publisher: LAPA Publishers Illustratio......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dina botha, fiction, general

Tussen Jazz En Rock - Elsa Winckler

Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou o, sy bitter sexy boudjies ... Sanet is juis voos vir mans. Maar Jak de Beer maak haar mal. Sy ken haarself sowaar nie. Author: Winckler, Elsa Publisher: LAPA Publisher......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa winckler, fiction, general

Duiwel In ¿ Snyerspak - Dina Botha

Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal - met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar h l die rels neer. Author: Botha, Dina Publisher: LAPA Publi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dina botha, fiction, general

Ter Wille Van Nikola - Vera Wolmarans

Hoe sy ook al daarteen stry, Nikola kan nie teen haar liefde vir Stef Vermeer veg nie. Maar hy is haar bloedbroer, haar pa se ewebeeld. Daar's groot fout, besef Nikola, en terapie is wat dalk sal help. Author: Wolmarans, Vera Publisher: LAPA Publ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Vryskutminnaars - Elsa Drotsky

Sy verpes mans soos Tim Malherbe met sy verdraaide waardes. Hy l sowaar by haar ook aan. As skimskrywer van sy oupa Thomas se boek, moet sy haar storie ken om uit di aantreklike fotograaf se arms te bly. Author: Drotsky, Elsa Publisher: LAPA Pu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa drotsky, fiction, general

Optelgoed Is Hougoed - Madelie Human

Brink de Meyer se terugkoms Sitrusville toe het al wat hubare vroumens is op hol. Almal behalwe Tharien. Hy's van die bodorp en sy 'n motorwerktuigkundige. Maar Brink draai net om haar. Onthou hy nie hulle geskiedenis nie? Author: Human, Madelie ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, madelie human

In Haar Hart - Marietjie Welgens

Niki se vreedsame bestaan op haar stiefpa se plaas word omvergegooi toe sy seun onverwags opdaag. En die uitgestrekte Karoovlaktes word vir haar te klein toe sy besef sy mag hom nie liefh nie ... Author: Welgens, Marietjie Publisher: LAPA Publis......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, marietjie welgens

Browse Catalog

Entertainment