download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Onweersman - Joléne De Koningh

Kristi irriteer die asem professor Jan Verbeeck uit. Hy verduur haar skaars as joernalis saam in die Drakensberge. Hulle word alleen in die sneeu vasgekeer en te laat besef Kristi hy het reeds onder haar vel ingekruip. Author: de Koningh, Joléne ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, joléne de koningh

Fasade Van Die Hart - Mari Roberts

Sy verfoei hom, weet hy't voete van klei. Van kleintyd af al. Maar Beate moet saam met Derrick de Winter in die helikopter wild jaag. Andersins vermy sy hom, tot die verpestelike rooi rok haar deeglik pootjie. Author: Roberts, Mari Publisher: LAP......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, mari roberts

Soeter As Heuning - Bets Smith

Ná 'n kapingstragedie word Debbi as lyfwag opgelei. Sy pas Erhard Mahler, skatryk bankier, se kind op. Hy glo sy is bloot au pair. Tonia se lewe is in gevaar, maar haar pa is klaarblyklik haar grootste bedreiging. Author: Smith, Bets Publisher: L......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: bets smith, fiction, general

Pasellaliefde - Mari Roberts

Ná jare se afbreek in haar huwelik, begin Duimpie weer vertrou. Luister sy na haar lyf, haar hart. Sy vertrou Milo Alexander, kan dalk weer liefhê. Al is sy ma van twee seuns. Toe duik Mabet op. Author: Roberts, Mari Publisher: LAPA Publishers Il......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, mari roberts

Verborge Obsessie - Susan Olivier

Ná al die jare is Michael Meskin terug, nou die wêreldbekende sakeman. Maar hy straf haar, asof Sonika die skuld dra vir sy swakheid van destyds, toe hy die omkoopgeld aanvaar en die pad gevat het, landuit. Author: Olivier, Susan Publisher: LAPA ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Reënboogrant Tieners 10: Liefde In Londen - Louise Van Niekerk

Shani kan haar geluk nie glo nie ... haar ouers neem die hele gesin vir 'n kort vakansie Londen toe! Sunette weet nie so mooi of die paar dae in Londen 'n goeie plan is nie. Haar hart is by Jaco wat haar baie nodig het. En nou gaan Pierre ook nog ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.64 USD

Reënboogrant Tieners 9: Sake Van Die Hart - Louise Van Niekerk

Shani en Sunette beplan hulle gesamentlike verjaardagpartytjie - een van Reënboogrant se groot gebeurtenisse van die jaar. Vanjaar hou hulle 'n partytjie waarheen almal maskers moet dra. Shani het klaar op haar uitrusting besluit en sy kan nie wag......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.64 USD

Reënboogrant Maats 10: Shani En Die Sokkie - Ansonette Kruger

Ou Biltong, die hoof van Laerskool Reënboogrant, het toestemming gegee dat die kinders 'n dans mag reël om geld vir liefdadigheid in te samel. Sunette en Shani weet sommer dit gaan die grootste gebeurtenis ooit wees! Terwyl Sunette nog tob oor 'n ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.64 USD

Reënboogrant Tieners 11: Paaie Van Die Hart - Louise Van Niekerk

Sy naam alleen laat haar hart vinniger klop. Leon. Leon Louw. Hy is verskriklik aantreklik en sy oë is baie blou. Sy mond is incredibly soenbaar, al het dit 'n nors trek. Shani kruis gou paaie en swaarde met die nuwe inwoner van Wilgehof. En soos ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.64 USD

Toko - Leon De Villiers

"Ons is die jong leeus. As ons môre teruggaan, bly ons hare hier agter. En saam met ons hare, alles wat ons voorheen verkeerd gedoen het. Ook dit wat hier op die berg gebeur. Tot môre geld hier geen wette vir ons nie. Ons kan met jou maak net wat ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.34 USD

Bly By My - Anna Penzhorn

Hoe sy teen die Drakensberghange beland het, weet sy nie. Nog minder wie sy is. Haar lewe wag op haar, ver van die kokon van die grot. Hoe gaan sy sonder Derek von Engelstein se koestering oorleef? Author: Penzhorn, Anna Publisher: LAPA Publisher......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: anna penzhorn, fiction, general

Eerste Liefde - Salomé|| Schutte

Ná tien jaar is Lente terug op Barrydale, naby die De Witts. Hoe hulle haar en Leo se liefde gekelder het, bly by haar. Sy moet Leo uit haar lewe hou, al breek sy ook in stukke. Author: Schutte, Salomé|| Publisher: LAPA Publishers Illustration: N......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Dans Met My - Alta Cloete

Bella is slim, berese en belese, maar bitter dom wat mans betref. Sy's in die leë volstruispaleis om haar Ph.D. af te rond, maar moet keer om nie ook 'n slagoffer van Simon Cilliers te word nie. Author: Cloete, Alta Publisher: LAPA Publishers Ill......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: alta cloete, fiction, general

Wederomliefde - Dirna Ackermann

Sianka het skaars op Bosbaai geland, of haar lewe staan op sy kop. Nie net die familievete nie, maar veral Hugo Durandt kalwe aan haar netjies beplande bestaan. Alles wat sy tot dusver geglo het, tuimel ineen. Author: Ackermann, Dirna Publisher: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dirna ackermann, fiction, general

Die Liefdesbrief - Helena Hugo

Clara het skaars haar voete op Afrikabodem gesit, toe sien sy hom - der Wüstling. Dié wilde transportryer steel haar hart, red haar toe sy vlug, ontdek haar vroulikheid ... en toe stuur Friedrich Falck haar weg. Author: Hugo, Helena Publisher: LA......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, helena hugo

Verspeelde Liefde - Anna Penzhorn

Wiehan van der Bijl kry altyd wat hy wil hê. En dié keer is dit nie net haar hart nie, maar ook Isolde se erfplaas. Wiehan versamel Bosveldplase. Hy sal sorg dat Elandshoek nie hare word nie. Author: Penzhorn, Anna Publisher: LAPA Publishers Illu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: anna penzhorn, fiction, general

Browse Catalog

Entertainment