download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Trompie Omnibus 4 - Topsy Smith

In hierdie omnibus, wat ng drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Trompie samel geld in vir 'n bedlende seun, Trompie word verkies as junior leerderraadslid en die rugbyse......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.23 USD

Minnaar Uit Die Vreemde - Tryna Du Toit

In Minnaar uit die vreemde moet Aletta Vosloo met haar twee susters, Susan en Betsie, die plaas Tiervlei behartig. Die mede-erfgenaam, dr. Frans Naud, is in Amerika en hy wil nie terugkom of 'n beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie, te......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Vets And Pets 2: Jamie And The Horse Show - , Rico Schacherl

The beautiful chestnut horse, Oreo, is for sale and Jamie has her heart set on buying him. But time is running out and it looks like the bratty new girl, Shardonnay, may put in an offer before Jamie can scrape together enough money. Another madcap......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.96 USD

Laat Somer - Tryna Du Toit

Laat somer: Agt jaar na haar egskeiding trek Elizabeth Meyer terug na die stad om 'n nuwe lewe as lektrise te begin. Saam met haar gaan die familie: haar seun, Buks, haar mooi, maar koppige stiefsuster Esm, die trotse ouma Louw, Elsa en Katy. Eli......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Vry- - Gilbert Gibson

Die titel van die bundel verwys na die Vrystaatse ruimte waarin die digter grootgeword het en steeds woon, maar dit dui ook op die ontglippende aard van betekenis, selfs te midde van die alledaagse ervaring. Soos in Gibson se vorige bundels is daa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.45 USD
XSeller keywords: gilbert gibson, poetry, general

Vlakwater - Ingrid Winterbach

N die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een van Marthinus Scheepers se varke in Niek se tuin beland, raak hulle bevriend. Charelle Koopman, Niek se loseerder, verdwyn eendag, en 'n welaf ku......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.20 USD
XSeller keywords: ingrid winterbach, fiction, mystery

Skarlaken - Irma Venter

Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, rekenaargenie met kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, op te los. Janien was op die oog af geliefd, suksesvolle kunstenaar met slag vir besigh......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: irma venter, fiction, mystery

Veearts-vriende 2: Tania En Die Perdry-kompetisie - , Rico Schacherl

'n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, eerste 'n aanbod op Oreo gaan maak. Intussen is Tiek en sy apie weer met hulle ou streke besig en Tobias......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.96 USD

Browse Catalog

Entertainment