download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Triomf - Marlene Van Niekerk

Triomf is 'n boek vir die groot lag n die groot huil. Een wat jou pak, jou laat gru, jou betower. 'n Storie wat jou laat met di verwondering: dat soveel grasie kan kom uit so 'n geneuk. Author: Niekerk, Marlene van Publisher: Queillerie Illustr......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
26.00 USD
XSeller keywords: marlene van niekerk, fiction, romance

Kleur Kom Nooit Alleen Nie - Antjie Krog

In 'n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite Suid-Afrika - elders in Afrika en ook Europa. Die verse staan in die teken van 'n soeke na identiteit op die kontinent en d......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: antjie krog, poetry, general

Omdat Jy Jy Is - Elsa Winckler

Kathleen en haar susters erf elk vyf miljoen rand van hul tante Peet, mits hulle elkeen 'n maand in haar huis op Greyton bly. Kathleen is eerste aan die beurt, maar sy het nie kon raai dat 'n mooi man met viooltjieblou o die kothuis agter die hui......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: elsa winckler, fiction, romance

Apocrypha - M. M. Walters

Apocrypha is 'n bundel ironiese-satiriese gedigte. Author: WALTERS, M. M. Publisher: Tafelberg Illustration: N Language: AFR Title: Apocrypha Pages: 00118 (Encrypted EPUB) On Sale: 2016-07-31 SKU-13/ISBN: 9780624079217 Category: Poetry : General

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD
XSeller keywords: m. m. walters, poetry, general

Slagoffers - Dine Van Zyl

Hierdie opspraakwekkende roman fokus op die burgeroorlog in Angola, soos gesien deur die o van 'n TV-joernalis. Die joernalis het empatie met die verminkte slagoffers van die oorlog, veral vroue, maar sy moet professioneel bly in haar opname van ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: dine van zyl, fiction, general

Breek - , Lizz Meiring

Hierdie verhaal deur die veelbekroonde en gewilde skrywer Barrie Hough en die ewe bekende verhoogpersoonlikheid Lizz Meiring het eers as verhoogstuk sukses behaal voordat dit in romanvorm beslag gekry het. Dit beloof om ewe gewild te wees as Barri......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.00 USD

Die Plesierboom - Audrey Blignault

Elke dag se ervarings in die lewe van 'n gewone huisvrou, dit is die boustof van hierdie essays. Maar soos die storiekoning van ouds die dinge wat hy aanraak in goud kon verander, so het Audrey Blignault die slag om uit die eenvoudige belewenisse ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: audrey blignault, fiction

Die Grammatika Van Liefh - J. C. Steyn

J.C. Steyn se debuut-digbundel plaas die fokus op sowel persoonlike problematiek (die ek in sy verhouding tot homself en die liefde) as 'n fyn spel met die taal. Die klem is op die betekenismoontlikhede van woorde, onder meer in assosiasie met and......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD
XSeller keywords: j. c. steyn, poetry, general

Wegloopwinter - Rona Rupert

In Rona Rupert se boeiende verhaal met sy buitengewone agtergrond is daar veel te ontdek: dat herkenning van eensaamheid in 'n ander wedersydse genesing kan bring; dat selfrespek die grondslag is van gee n ontvang, dat dit vir elke mens nodig is ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
12.00 USD

Liefs Nie Op Straat Nie - John Miles

John Miles se gevierde debuut. Hier is kort-kortverhale wat fokus op geweldpleging en skokkende gebeurtenisse, asof dit uit alledaagse dagbladberigte geneem is. Dit is gedetailleerde verhale wat raakpunte het met tradisionele spanningsverhale, maa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD
XSeller keywords: john miles, fiction

Browse Catalog

Entertainment