download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Minnaar Uit Die Vreemde - Tryna Du Toit

In Minnaar uit die vreemde moet Aletta Vosloo met haar twee susters, Susan en Betsie, die plaas Tiervlei behartig. Die mede-erfgenaam, dr. Frans NaudÚ, is in Amerika en hy wil nie terugkom of 'n beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie, te......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Tryna Du Toit-omnibus 10 - Tryna Du Toit

Tryna du Toit se tiende omnibus bevat twee immergewilde liefdesverhale. Minnaar uit die vreemde: Aletta Vosloo moet met haar twee susters, Susan en Betsie, die plaas Tiervlei bestuur. Die mede-erfgenaam, dr. Frans NaudÚ, is in Amerika en hy wil ni......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Vets And Pets 2: Jamie And The Horse Show - , Rico Schacherl

The beautiful chestnut horse, Oreo, is for sale and Jamie has her heart set on buying him. But time is running out and it looks like the bratty new girl, Shardonnay, may put in an offer before Jamie can scrape together enough money. Another madcap......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.96 USD

Laat Somer - Tryna Du Toit

Laat somer: Agt jaar na haar egskeiding trek Elizabeth Meyer terug na die stad om 'n nuwe lewe as lektrise te begin. Saam met haar gaan die familie: haar seun, Buks, haar mooi, maar koppige stiefsuster EsmÚ, die trotse ouma Louw, Elsa en Katy. Eli......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Vry- - Gilbert Gibson

Die titel van die bundel verwys na die Vrystaatse ruimte waarin die digter grootgeword het en steeds woon, maar dit dui ook op die ontglippende aard van betekenis, selfs te midde van die alledaagse ervaring. Soos in Gibson se vorige bundels is daa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.45 USD
XSeller keywords: gilbert gibson, poetry, general

Vlakwater - Ingrid Winterbach

Nß die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een van Marthinus Scheepers se varke in Niek se tuin beland, raak hulle bevriend. Charelle Koopman, Niek se loseerder, verdwyn eendag, en 'n welaf ku......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.20 USD
XSeller keywords: ingrid winterbach, fiction, mystery

Skarlaken - Irma Venter

Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, ┼ rekenaargenie met ┼ kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, op te los. Janien was op die oog af geliefd, ┼ suksesvolle kunstenaar met ┼ slag vir besigh......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: irma venter, fiction, mystery

Veearts-vriende 2: Tania En Die Perdry-kompetisie - , Rico Schacherl

'n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, eerste 'n aanbod op Oreo gaan maak. Intussen is Tiek en sy apie weer met hulle ou streke besig en Tobias......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.96 USD

Die Heel Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte is 'n versamelbundel van die gewildste liefdesgedigte in Afrikaans. Die bundel het oorspronklik in 1986 verskyn en is in 1992, 2001 en 2010 bygewerk. Die bundel word saamgestel deur digter Fanie Olivier, ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.01 USD
XSeller keywords: poetry

Speurder Kwaaikofski 11: Soene En Sirkusse - Jürgen Banscherus

'n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly. Author: Banscherus, JŘrgen Publisher: Human & Rousseau Illustration: n Language: AFR......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.04 USD

Ikarus - Deon Meyer

Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands - diÚ Ernst Richter, baas van die omstrede https://www.tradebit.com, wat 'n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel; boonop het Griessel weer aan die suip gegaan en is Cupido v......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.93 USD
XSeller keywords: deon meyer, fiction, mystery

Browse Catalog

Entertainment