download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


The Importance Of Being Earnest: A Trivial Comedy For Serious People - Oscar Wilde

A magnum opus of comedy, the play revolves around misconceptions and delusions. The protagonists create imaginary characters; other characters of the play are falling in love with these imaginary characters. The play is brimming with witty one-lin......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD
XSeller keywords: drama, general, oscar wilde

The Way Of All Flesh - Samuel Butler

"The Way of All Flesh", a dazzling autobiographical portrayal, is considered one of the best English novels. It is a keen satirical criticism of middle-class English family life. Man's struggle for some measure of self-respect and genuine success ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
2.99 USD
XSeller keywords: classics, fiction, psychological

Sons And Lovers - D. H. Lawrence

"Sons and Lovers" is about the over-emotional manipulation and possessiveness of a mother for her sons. The novel starts with the story of a woman who marries a coal-miner below her own class. This class difference creates distances in their relat......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD
XSeller keywords: d. h. lawrence, fiction, general

Jane Eyre - Charlotte Bronte

Bronte's "Jane Eyre" is an adored classic and enchanting addition in literature. Jane Eyre, the protagonist is an orphan who is looked after by her mean spirited aunt Mrs. Reed who favours her children more. Consequently Jane was sent to an orphan......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD
XSeller keywords: charlotte bronte, classics, fiction

Miranda Se Geheim - Elize Davies

Miranda moet haar pa se onreg aan die Zwiegerse gaan regstel. Sy bly onder valse voorwendsels in die Zwiegers-huis. Maar hoe gaan Zac optree as hy agterkom wie sy is. Hy is genadeloos as iemand hom probeer dwarsboom. Author: Davies, Elize Publish......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elize davies, fiction, general

Moetie Vir 'n Mooi Man - Hetta Kotzé

Ilse besoek die Du Buisson-landgoed om 'n kruietuin te beplan - en word summier aangehou. Sy's onbewus daarvan dat die onuitstaanbare Gerhard du Buisson geheime navorsing doen. En in sy laboratorium het net 'n botteltjie rooi naellak haar opgeval.......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, hetta kotzé

Liefdeskrale - Dina Botha

Platsak moet rykmansdogter Esté oorleef, haarself bewys. Sonder haar ontwerpersklere, -skoene, sportmotor. Schalk Brink word haar baas, 'n man wat vroue vir brekfis opeet. En Esté moet net keer. Sy vlam mag haar nie ook skroei nie. Author: Botha,......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dina botha, fiction, general

Markies Vir Melesinda - Marijke Greeff

Dis die geheimsinnige Nagvalk wat Melesinda se gedagtes sedert haar aankoms in Frankryk vollę. Maar met die markies Beaumont du Brecy moet sy trou. Beau ontken die Nagvalk se bestaan, al red hy Melesinda keer op keer. Author: Greeff, Marijke Publ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, marijke greeff

Naweekbruid - Rykie Roux

Andreas Steyn volg haar, oorrompel haar, maar sy laventelblou oë bly koud. Marguerite trou met dié briljante Argitektuurstudent, al weet sy hy het haar nie lief nie. Sy word 'n naweekbruid, want sy verlede haal hom in. Author: Roux, Rykie Publish......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Kammaliefde - Kristel Loots

Sy hoort nie by Krisjan van der Merwe met sy soentjies en drukkies nie, sy lag en terg nie. Dis net kamma-kamma, weet Nanzi. Net tot hy genoeg gehad het. Soos alle mans. Sy kén die vernedering. Author: Loots, Kristel Publisher: LAPA Publishers Il......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, kristel loots

Liefde Se Erfenis - Elsa Drotsky

Net 'n jaar moet hulle mekaar volgens die testamentvoorwaardes op Koelen stromen verduur. Maar Tarien raak lief vir Eben le Grange, sou nie kon droom dat hy, anders as sy, Londen bo die plaas sal kies nie. Author: Drotsky, Elsa Publisher: LAPA Pu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa drotsky, fiction, general

Onweerstaanbare Kok - Dina Botha

Armand Retief is 'n statusbewuste snob. 'n Pyn. Hy beveel Reza rond, glo sy's 'n kok. Hoe gaan sy hom sę sy's een van hulle, sy weet van kook en koekbak niks, hy's eintlik haar óóm? Author: Botha, Dina Publisher: LAPA Publishers Illustration: N L......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dina botha, fiction, general

Ontwykende Liefde - Elsa Drotsky

Van vroue wil Paul Joubert niks weet nie. Maar sy lyf en oë stuur 'n ander boodskap. In die Okavangodelta hou Elmien vir sy pleegkinders skool, kry sy hom lief. Hoe verberg sy háár boodskap vir hom? Author: Drotsky, Elsa Publisher: LAPA Publisher......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa drotsky, fiction, general

Kanniedood-liefde - Kristel Loots

Op Kurt se gasteplaas vir ou hippies wil Jackie nie wees nie. Sy moet 'n artikel oor hulle skryf ... toe stap Kurt reg in haar hart in. En sy wéét van die albatros om sy nek. Author: Loots, Kristel Publisher: LAPA Publishers Illustration: N Langu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, kristel loots

Ompad Na Liefde - Elsa Hamersma

Tien jaar gelede het Steyn Vosloo Danielle se hart gebreek. Dis tyd om hom terug te betaal. Maar dis beknop op die boot tussen die Kroatiese eilande. Steyn is oral. En haar hart werk nie saam nie. Author: Hamersma, Elsa Publisher: LAPA Publishers......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: elsa hamersma, fiction, general

In Ruil Vir N Hart - Dina Botha

Zanne weet sy's 'n ou valetjie en pas glad nie in Zac Meyer se prentjie nie. Totdat die noodlot ingryp en haar lewe omkeer. Sy weet skaars waar sy is, en glad nie waar Zac staan nie. Author: Botha, Dina Publisher: LAPA Publishers Illustration: N ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: dina botha, fiction, general

Mariek En Die Magnaat - Rykie Roux

Mariek dra swaar aan haar eksverloofde se geldverduistering. Pieterjan Ungerer glo sy is 'n fortuinsoeker wat haar web ook vir hóm gestel het. Sy weet hy is vol leuens gepomp, maar hoe bewys sy haar onskuld? Author: Roux, Rykie Publisher: LAPA Pu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.21 USD
XSeller keywords: fiction, general, romance

Browse Catalog

Entertainment