download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Trompie Omnibus 3 - Topsy Smith

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Author: Smith, Topsy Publisher: Human & Rousseau Illustration: n Language: AFR Title: Trompie Omnibus 3 P......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.23 USD

Gerugte Van Reën - André P. Brink

Gerugte van reën is met sy verskyning in 1978 maande lank deur die apartheidsregering onder embargo geplaas. In 'n land geteister deur droogte bly reën net 'n gerug - maar as dit die slag kom, dan word dit 'n vloedwater wat alles met apokalipties......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.56 USD
XSeller keywords: andré p. brink, fiction, general

A Bosman Companion: From Abjaterskop To Zwingli - Craig Mackenzie

This book consists of short, informative, alphabetically arranged entries on all aspects of Herman Charles Bosman's life and work. It also includes photographs, illustrations and maps. A very handy and readable reference work for the many avid rea......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.93 USD

The Skinner's Revenge - Chris Karsten

When a burglary results in the death of one of the victims, Ella Neser returns to duty to catch the culprits. But she isn't the only one on their trail. Has Abel Lotz returned, or is there a new killer in Dorado Park? Author: Karsten, Chris Publi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.47 USD
XSeller keywords: chris karsten, fiction, general

Roepman - Jan Van Tonder

Hierdie gewilde roman is nou ook 'n rolprent! 'n Diep menslike en dikwels baie snaakse roman oor jong Timus se inisiasie in die grootmenswêreld. Hy is agter by sy maats oor die soet en duister dinge van die lewe, maar hy het 'n sterk verbeelding ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.76 USD
XSeller keywords: jan van tonder, fiction, general

Is Sagie - Jan Van Tonder

Die skrywer van die gewilde roman Roepman verken ook hier die wêreld van onskuld met deernis en begrip. 'n Verhaal wat in die Klein-Karoo afspeel: Die jong man Sagie boer saam met sy pa op 'n plasie in die Dwarsriviervallei en ervaar die eerste ke......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.35 USD
XSeller keywords: jan van tonder, fiction, general

A Triple-headed Serpent: A Story Of Theodora, Empress Of Byzantium - Marié|| Heese

Engrossing and moving, this sequel (to The Colour of Power) about the second part of Theodora's life as empress of Byzantium opens with intrigue as one of Justinian's old enemies, Cappodocian John, is revealed as a threat to the throne. Theodora o......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.93 USD
XSeller keywords: marié|| heese, fiction, historical

Die Eerste Siklus - Etienne Leroux

Die eerste lewe van Colet (1955), 'n ontwikkelingsroman, Hilaria (1957) die vervolg daarop, en Die mugu (1959), 'n satiriese reisverhaal , is die eerste keer in samehangende geheel in 1986 gepubliseer. Die romans vorm die eerste siklus "in die gro......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
27.41 USD
XSeller keywords: etienne leroux, fiction, general

Donkermaan - André P. Brink

Die lewe van Ruben Olivier, 'n vyf-en-sestigjarige oudbibliotekaris, word onderstebo gekeer wanneer die jong Tessa by hom kom loseer. Nie alleen moet die wewenaar sy eie lewe, sy eie tekortkominge weer in oënskou neem nie, maar ewe skielik moet hy......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.20 USD
XSeller keywords: andré p. brink, fiction, general

Getuie - Christine Barkhuizen-le Roux

Die selfmoord van haar vriendin, Mignon, laat Maggie met meer vrae as antwoorde. In 'n brief vra Mignon vir Maggie om 'n familielid in die tronk te gaan soek. Bea Mostert, 'n eks-Getuie soos Mignon, is tot dertig jaar tronkstraf gevonnis vir 'n on......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.47 USD
XSeller keywords: , fiction, general

Katalekte: (artefakte Vir Die Stadige Gebruike Van Doodgaan) - Breyten Breytenbach

Die subtitel dui reeds op die belangrikste temas: afskeid, verganklikheid, die dood. Katalekte vorm 'n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof. Aards én liries, sintuiglik én abstrak, eenvoudig én kompleks, ont......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.47 USD
XSeller keywords: breyten breytenbach, poetry, general

Helene De Kock Omnibus 8: Digby Grootgewaag Kronkelpad Na Vergenoeg Sonder Winter - Helene De Kock

Digby Grootgewaag is die verhaal van drie susters se liefdes en ook hul leed. Bettina leef geïsoleerd op die plaas, daar is die baie jong Carola, en dan kom hul beeldskone suster Zia ook huis toe. 'n Verhaal van offervaardigheid en ootmoed. In Kro......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: helene de kock, fiction, romance

Bidsprinkaan - André P. Brink

Gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 - c. 1825) se lewe. Kupido is nie gebore nie, 'n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook 'n bidsprinkaan verskyn: 'n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.03 USD
XSeller keywords: andré p. brink, fiction, historical

Stargazer - Jan Van Tonder

Both funny and terrible, magical and grimly realistic, this is a coming of age novel about a young boy living in a railway settlement in Durban in the mid-sixties. The narration is suffused with a sense of wonder and emotional resonance. Author: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.20 USD
XSeller keywords: jan van tonder, fiction, general

Proteus - Deon Meyer

Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Dan bevind hy hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Hy moet binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf 'n ou vriend, wat gyselaar gehou word. Maar ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.93 USD
XSeller keywords: deon meyer, fiction, mystery

Browse Catalog

Entertainment