download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Amraal - Marinda Van Zyl

Amraal Lambert, gebore in 1774 in die distrik Clanwilliam, streef daarna om sy kinders buite bereik van die inboekstelsel te hou. Die storie van Amraal en sy mense strek van die Hantam tot in Namaland (vandag se Namibië), waar hy 'n kaptein van di......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.47 USD
XSeller keywords: marinda van zyl, fiction, general

Die Liefde Oorwin - Schalkie Van Wyk

In Die liefde oorwin moet student Ilse Brink 'n manier vind om vir haar behoeftige ouers op die plaas te sorg. Die idee vat by haar pos om met 'n ryk man te trou. Daar is Bruce Reyneke met die baie geld, asook Tobias Meiring, die ryk kunstenaar. M......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: schalkie van wyk, fiction, romance

As Die Lied Verstil - Ena Murray

In As die lied verstil verlaat Chrissie Erasmus haar ouma se huisie in Dennedal en word Christine van Johannesburg, al het haar ouma so gedroom van 'n huwelik tussen haar kleindogter en die gawe Jan Barendse. Maar sal Chrissie terugvlug na die rus......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Regters Oor Gister - Ena Murray

In Regters oor gister het Fred en Anita Preller twintig jaar tevore 'n verkeerde besluit omtrent hul dogter, Mignon, en haar tweelingbroer geneem - 'n fout wat nou duisend maal vergroot terugkom en twee jongmense in die ban van 'n verbode liefde h......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Die Despoot Van Duiwelskloof - Ena Murray

In Die despoot van Duiwelskloof ontvlug Marista Minnaar die ongelukkige verlede van haar skoonheid en roem as mannekyn deur haar as 'n vaal oujongnooi voor te doen en vir die broers Michael en Johan de Beer te gaan huishou. Michael is 'n moeilike ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Tango Met ¿ Chirurg - Rykie Roux

In Tango met Å chirurg wonder mediese student Salome waarom die briljante maar befoeterde dr. Bart de Lange so snaaks is met haar. Author: Roux, Rykie Publisher: Hartklop Illustration: n Language: AFR Title: Tango met ¿ chirurg Pages: 00000 (Encr......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: rykie roux, fiction, romance

Dokter Van Drome - Kristel Loots

In Dokter van drome moet Anastasia de Wit desnoods vir plastiese chirurg dokter Juan Harmse werk. Is hy net Å geldwolf? Author: Loots, Kristel Publisher: Hartklop Illustration: n Language: AFR Title: Dokter van drome Pages: 00000 (Encrypted EPUB)......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: kristel loots, fiction, romance

Goue Horisonne - Annelize Morgan

In Goue horisonne word goud op Langlaagte ontdek en na Christiaan van den Heever se besoek voel dit vir Carolien asof alles verander het. Author: Morgan, Annelize Publisher: Jasmyn Illustration: n Language: AFR Title: Goue horisonne Pages: 00000 ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: annelize morgan, fiction, romance

Skat Van Onheil - Annelize Morgan

In Skat van onheil help Å seekaptein vir edelmeisie Véronique om haar verdwene vader te soek. Author: Morgan, Annelize Publisher: Jasmyn Illustration: n Language: AFR Title: Skat van onheil Pages: 00000 (Encrypted EPUB) On Sale: 2015-07-20 SKU-13......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: annelize morgan, fiction, romance

Rots Van Stormbaai - Elza Rademeyer

In Rots van Stormbaai hou Melanie Walters saam met haar seuntjie op Stormbaai vakansie. Die inwoners trap haar drumpel plat, maar dis Lafras Retief wat haar fassineer. Author: Rademeyer, Elza Publisher: Jasmyn Illustration: n Language: AFR Title:......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: elza rademeyer, fiction, romance

Terug Na Kolkbaai - Ena Murray

In Terug na Kolkbaai keer Hannelore na dié vissersdorpie terug. Tot haar spyt is Oloff, haar jeugliefde, steeds daar. Author: Murray, Ena Publisher: Jasmyn Illustration: n Language: AFR Title: Terug na Kolkbaai Pages: 00000 (Encrypted EPUB) On Sa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Wewenaar Van Groene Weide - Ena Murray

In Wewenaar van Groene Weide lei Manda Maree se raad aan Jeanette daartoe dat Rocco haar blameer vir sy pleegkind se verdwyning. Nou moet sy vir Jeanette opspoor. Author: Murray, Ena Publisher: Jasmyn Illustration: n Language: AFR Title: Wewenaar......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Drome Van Gister - Elza Rademeyer

In Drome van gister kamp Alet Britz saam met vriende in die Richtersveld. Jan verklaar sy liefde, maar haar hart behoort aan iemand anders. Author: Rademeyer, Elza Publisher: Jasmyn Illustration: n Language: AFR Title: Drome van gister Pages: 000......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: elza rademeyer, fiction, romance

Skrik Op Die Lyf

Hierdie vreesaanjaende bundel bevat grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances, sangomas, tokkelosse, djins, spookligte en alles wat onverklaarbaar is. Laat gerek......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.27 USD
XSeller keywords: fiction

'n Ander Vrou Se Rok - Kristel Loots

Zia doen haar bes om funky te lyk met tweedehandse ontwerpersklere. Maar 'n ander vrou se rok pas nie aldag aan haar lyf of in haar lewe nie. Ouma Betta probeer van Zia 'n goeie Afrikanervrou maak sodat sy nie soos haar ma uitdraai nie. Ook haar k......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.35 USD
XSeller keywords: kristel loots, fiction, romance

Tussen Heinings - Corlia Fourie

In 'n tyd van misdaad en misverstand, van vervreemding en verval, probeer verskillende karakters met uiteenlopende probleme en uitdagings sinvol leef en werk in voorstedelike Johannesburg. Toenemende geweld ontsien geen heining nie en word 'n wurg......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.93 USD
XSeller keywords: corlia fourie, fiction, general

Browse Catalog

Entertainment