download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Soekers Na Die Son - Ena Murray

Toe ou Nols Retief, die patriarg van Paradys, op rype ouderdom sterf, is almal hartseer maar geensins verbaas nie, want hy het 'n vol en regverdige lewe agter die rug - maar op die dag dat sy testament gelees word, bars die bom . . . Author: Murr......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Plekkie In Die Son - Ena Murray

'n Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop is melaats verklaar ... Diť oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba - tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde di......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.27 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Bruid Uit Die Vreemde - Ena Murray

In Bruid uit die vreemde onderneem die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye 'n bootreis na die suidpunt van Afrika; sy is op soek na haar broer wat spoorloos verdwyn het en is onbewus dat sy dalk oop-oŽ in 'n lokval inloop. Author: Murray, ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Die Goue Vlinder - Susanna M. Lingua

Ramiro de Gouveia, trotse miljoenÍr-hertog, is vasbeslote om die wilde Janet Hartman te tem. Maar diť goue vlinder is allermins van plan om haar te laat vang en toespin in 'n kokon van adellike Portugese tradisies. Op die tropiese Mosambiekse para......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: susanna m. lingua, fiction, romance

Arendsnes - Dirk Jordaan

Dirk Jordaan se verhaal is 'n verstrengeling van vele herkenbare fasette van die Suid-Afrikaanse werklikheid: die blywende invloed van 'n gewelddadige en polities verdeelde verlede, die spanning tussen 'n vergeldingsdrang en 'n sin vir geregtighei......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.37 USD
XSeller keywords: dirk jordaan, fiction, mystery

Drome Van Liefde - Schalkie Van Wyk

Rondom die verbreking van Sanet se verlowing met Nardus besluit sy sy sal nooit weer 'n ernstige verhouding met enige man aanknoop nie. Toe sy agterkom dat haar baas en beste vriend, Tertius, ernstig voel oor haar, besluit sy om te vlug. Author: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: schalkie van wyk, fiction, romance

Ena Murray Omnibus 33 - Ena Murray

Ena Murray se "Paradys-sage" is 'n familieverhaal wat oor vier geslagte strek en enige hedendaagse TV-sepie die loef afsteek wat betref rykheid aan intrige. Author: Murray, Ena Publisher: Jasmyn Illustration: n Language: AFR Title: Ena Murray Omn......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Mieke Rock Uit - Jana Du Plessis

Geskei op 25, en dŪt met net 'n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Onverwags word die band Siek en hul dinge die sleutel tot Mieke se deur na die toekoms - ook al kom niks sonder swaarkry nie. Author: Plessis, Jana ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.35 USD
XSeller keywords: jana du plessis, fiction, romance

Liefde Onder Die Sterre - Susan Pienaar

Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur 'n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Tillie se buurman en haar man se groot vriend, Kallie, is 'n buffel en glad nie Lisa se tipe nie. En tog . . . Author: Pienaar, Susan Publisher: Sa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: susan pienaar, fiction, romance

Die Skrywer - Esta Steyn

Anabella Maria Bennett† beland een stormagtige aand met al haar geheime voor die hekke van die Addington-landgoed naby die dorpie Heimat. Arthur Addington, 'n bekende Amerikaanse draaiboekskrywer,† woon hier soos 'n kluisenaar nadat sy vrou en seu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.27 USD
XSeller keywords: esta steyn, fiction, general

Boereoorlogstories 2

Die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 is helderder as ooit in die Afrikaanse leser se geheue. Verkope van die eerste bundel, getitel Boereoorlogstories, het alle verwagting oorskry en het reeds 'n tweede druk van die tweede uitgawe daarvan genoodsaa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.74 USD
XSeller keywords: fiction, historical, general

Sonnet Sonder Woorde - Ettie Bierman

Valdi hou vakansie op Capri, maar binne minute van haar aankoms loop sy haar groot skoolliefde, Duard, daar raak. Hy is die een wat haar hart gebreek het. Hoe gaan Valdi se seer hart Duard se nabyheid oorleef? Author: Bierman, Ettie Publisher: Sa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ettie bierman, fiction, romance

Kelder - Gerda Taljaard

Gerda Taljaard volg haar sprankelende romandebuut, Engel in die hoenderhok, op met 'n roman wat veel dieper delf. Dit is die verhaal van drie vroue wat jare uitmekaar gelewe het, maar verbind word deur drie dinge: 'n bemoeienis met mekaar se verha......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.10 USD
XSeller keywords: gerda taljaard, fiction, general

Desert Prisoner - Andrea Abbott

12-year old Leo Knight is abandoned in the remote Namib Desert without food, water, or shelter from the searing sun.†† When no human help arrives, he seizes his only chance for survival - he follows a mysterious dog that pitches up out of the blue......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.55 USD

Browse Catalog

Entertainment