download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Trompie Omnibus 5 - Topsy Smith

In hierdie omnibus, wat nůg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Die ondeunde Trompie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en d......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.23 USD

Zip! - Nataniël|

NataniŽl is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in ‚Nicky & Lou, ‚en sy jongste blitsverkoper ‚150 stories, ‚i......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.01 USD
XSeller keywords: nataniŽl|, fiction

Die Leliemoordenaar - Lerina Erasmus

Johannesburg, 1985. Braam Brink, joernalis, ontmoet sy pel Adam Williams vir ontbyt. Adam onthul sy rol as soldaat tydens die apartheidsregime, en kort daarna word Braam se liggaam gevind. Dertig jaar later volg speurder Daniella Hector, Braam se ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.10 USD
XSeller keywords: lerina erasmus, fiction, mystery

Op 'n Dag, 'n Hond - John Miles

Oplaas 'n nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. Op 'n dag, 'n hond is 'n besinning oor die vervlietendheid van die menslike bestaan en weerspieŽl eindelik 'n merkwaardige insig in die mens se lot. Dit is 'n aangrypende roman en word, s......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.20 USD
XSeller keywords: john miles, fiction, general

Drieklawerblaar - Christine Barkhuizen-le Roux

Drieklawerblaar verweef die verhale van drie karakters: Kate, 'n afgetrede verpleegster, Tinneke, gastehuiseienaar en weduwee, en haar hardkoppige buurman, Abel, 'n wildboer. Op die plaas Doringboomlaagte soek Kate na antwoorde: hoe het haar Ierse......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.10 USD
XSeller keywords: , fiction, general

Een Nag En 'n Bietjie - Hester Kruger

Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarnŠ. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal beroof en ontvoer. En wonder bo ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.62 USD
XSeller keywords: hester kruger, fiction, general

Koors - Deon Meyer

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle 'n nuwe samelewing vestig met 'n groep swerflinge - en dit Amanzi doop - is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsben......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.66 USD
XSeller keywords: deon meyer, fiction, mystery

Maestro: 'n Roman Oor Die Vormingsjare Van Gianlorenzo Bernini - Marié|| Heese

Heese neem ons op 'n reis deur Bernini se grootwordjare en dan as volwassene tot hy in die huwelik tree, op die ouderdom van 41. Ons sien voor ons oŽ hoe lyk die daaglikse lewe in Rome van die 1600's, hoe korrup is die Kerk en tog so toegeeflik te......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
24.12 USD
XSeller keywords: mariť|| heese, fiction, historical

Die Muur Van Pes - André P. Brink

Een van die ergste vorms van die Swart Dood in die 14de eeu het sy slagoffers binne vyf dae uitgewis. Maar dat daar ander, subtiele, moderne en ewe dodelike vorme bestaan van die Pes wat in die donker wandel, ontdek die bruin Kaapse meisie Andrea ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
26.32 USD
XSeller keywords: andrť p. brink, fiction, general

Chinchilla - Nanette Van Rooyen

Chinchilla vertel die boeiende verhaal van Lea, wat in reaksie op huishoudelike geweld waartydens sy Ň kind verloor, vanuit Swakopmund terugkeer na haar geboorteplaas in die Roggeveld. Te midde van Bastos die chinchilla-slagter, Zacharias die obse......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.64 USD
XSeller keywords: nanette van rooyen, fiction, general

By Fakkellig - Karel Schoeman

By fakkellig is 'n ontroerende roman. Dit is Ierland aan die einde van die agtiende eeu: 'n Ierland onder die hiel van die Engelse heerser, sy volk onderdruk, magteloos, sonder regte. Die opstandsgevoel neem toe, ook onder invloed van die Franse R......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.54 USD
XSeller keywords: karel schoeman, fiction, classics

Edms. Bpk. - D. J. Opperman

Edms. Bpk. (1970), dui op die beperktheid van die menslike lewe en besit en die kleiner wÍreld van die bundel, dikwels die vertroude terrein van Franskraal. Alhoewel die verse meestal die magtige greep en groot konstruksies van vroeŽr mis, is die......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.87 USD
XSeller keywords: d. j. opperman, poetry, general

Kuns-mis - D. J. Opperman

Kuns-mis (1964) is Ň versameling "oorskietverse" wat "die kuns mis", maar terselfdertyd bemesting is vir latere werk. Dit bevat gedigte wat satiries of hekelend kommentaar lewer op literÍre en ander aktualiteite en waarin dikwels gebruik gemaak wo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.87 USD
XSeller keywords: d. j. opperman, poetry, general

Browse Catalog

Entertainment