download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Laat Somer - Tryna Du Toit

Laat somer: Agt jaar na haar egskeiding trek Elizabeth Meyer terug na die stad om 'n nuwe lewe as lektrise te begin. Saam met haar gaan die familie: haar seun, Buks, haar mooi, maar koppige stiefsuster Esmé, die trotse ouma Louw, Elsa en Katy. Eli......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Vry- - Gilbert Gibson

Die titel van die bundel verwys na die Vrystaatse ruimte waarin die digter grootgeword het en steeds woon, maar dit dui ook op die ontglippende aard van betekenis, selfs te midde van die alledaagse ervaring. Soos in Gibson se vorige bundels is daa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.45 USD
XSeller keywords: gilbert gibson, poetry, general

Vlakwater - Ingrid Winterbach

Ná die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een van Marthinus Scheepers se varke in Niek se tuin beland, raak hulle bevriend. Charelle Koopman, Niek se loseerder, verdwyn eendag, en 'n welaf ku......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.20 USD
XSeller keywords: ingrid winterbach, fiction, mystery

Skarlaken - Irma Venter

Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, Å rekenaargenie met Å kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, op te los. Janien was op die oog af geliefd, Å suksesvolle kunstenaar met Å slag vir besigh......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: irma venter, fiction, mystery

Veearts-vriende 2: Tania En Die Perdry-kompetisie - , Rico Schacherl

'n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, eerste 'n aanbod op Oreo gaan maak. Intussen is Tiek en sy apie weer met hulle ou streke besig en Tobias......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.96 USD

Die Heel Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte is 'n versamelbundel van die gewildste liefdesgedigte in Afrikaans. Die bundel het oorspronklik in 1986 verskyn en is in 1992, 2001 en 2010 bygewerk. Die bundel word saamgestel deur digter Fanie Olivier, ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.01 USD
XSeller keywords: poetry

Speurder Kwaaikofski 11: Soene En Sirkusse - Jürgen Banscherus

'n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly. Author: Banscherus, Jürgen Publisher: Human & Rousseau Illustration: n Language: AFR......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.04 USD

Ikarus - Deon Meyer

Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands - dié Ernst Richter, baas van die omstrede https://www.tradebit.com, wat 'n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel; boonop het Griessel weer aan die suip gegaan en is Cupido v......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.93 USD
XSeller keywords: deon meyer, fiction, mystery

Speurder Kwaaikofski 12: Muise En Gespuise - Jürgen Banscherus

Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer sy speursake soos 'n speurder in die Middeleeue op te los nie! En dit is ook nie 'n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak lei hom op 'n geheimsinnige dwaalspoor tot d......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.04 USD

Komplot - André|| Krüger

Thomas Jacobs, Boere-anargis en mynwerker uit Johannesburg, se ideale het hom eens Spanje toe gedwing om teen Franco se Fasciste te gaan veg. Daar ontmoet Thomas die geheimsinnige Ortiz, Russiese agent, nadat dié sy lewe red. Nou, jare later, is O......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.03 USD
XSeller keywords: andré|| krüger, fiction, historical

Matriks - Joan Hambidge

Die digter se poging tot lewe-deur-poësie, tot skrywende sinmaak uit wat tans gebeur en gebeur het, en die ewige wordingsproses van 'n skrywerslewe kom in hierdie ryk bundel aan bod. Author: Hambidge, Joan Publisher: Human & Rousseau Illustration......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.35 USD
XSeller keywords: joan hambidge, poetry, general

Debora En Seuns - Helene De Kock

Debora en haar gesin se aankoms maak opslae op die dorp. Maar dit is hulle wat Margot Scott se lewe vól maak. Die liefde dryf Margot die Tweede Wêreldoorlog in . . . Dit kan haar lewe kos. Author: Kock, Helene de Publisher: Human & Rousseau Illus......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.20 USD
XSeller keywords: helene de kock, fiction, historical

Out Of Place: German Realism, Displacement And Modernity - John B. Lyon

In late nineteenth-century Germany, the onset of modernity transformed how people experienced place. In response to increased industrialization and urbanization, the expansion of international capitalism, and the extension of railway and other tra......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
34.99 USD

Russian Irrationalism From Pushkin To Brodsky: Seven Essays In Literature And Thought - Olga Tabachnikova

Russia, once compared to a giant sphinx, is often considered in the Anglophone world an alien culture, often threatening and always enigmatic. Although recognizably European, Russian culture also has mystical features, including the idiosyncratic ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
34.99 USD

New Century Poems - Alan Lewis Silva

What is the value of modern life? What has altered our achievements, behavior, and values? Although humanity continues to survive, what will be its lasting impressions of the Information Age? Discover in New Century Poems by Alan Lewis Silva the c......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
2.99 USD
XSeller keywords: alan lewis silva, poetry, general

Summer Wings - April Tremblay

It's the summer before Jessa's senior year in High School, and she's looking forward to spending time with her animals, best friend, and the boy she likes. When she has an unexpected encounter with the dark side of her vegetarian society, she's ch......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
0.99 USD

Browse Catalog

Entertainment