download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Kamee: Kortverhale - Roela Hattingh

'n Vars nuwe stem in Afrikaans. Die verhale in hierdie bundel belig uiteenlopende karakters, milieus en temas. Hattingh gooi die net wyd: in een verhaal neem 'n Hindoe-meisie wraak n haar Joodse krel se verraad; in 'n ander word 'n 4x4 die midde......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.62 USD
XSeller keywords: roela hattingh, fiction

Skemerspel - Helene De Kock

In Skemerspel moet Eben sy geliefde Christine teen sy sin agterlaat wanneer hy in Leiden gaan studeer. Hy het gehoop sy sal hom kan vergesel, maar haar jong boetie se herstel na 'n ernstige ongeluk is stadig en sy kan hom en haar bejaarde ou vader......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: helene de kock, fiction, romance

Gruispad Na Tóg Wat - Helene De Kock

Nog 'n verhaal van jong liefde. Gruispad na Tg Wat speel af deels op 'n plaas in die Vrystaat en deels op die kampus van die Universiteit van Pretoria. Die rustelose Pierre Nienaber is nog nie gereed om met sy jeugliefde te trou en te gaan boer n......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: helene de kock, fiction, romance

Tiendes Van Silwer - Helene De Kock

Tiendes van silwer is die verhaal van die liefdeslewe van vier jongmense en speel af op die kampus van die Universiteit van Potchefstroom. Dis deurmekaar jare van liefkry en keuses doen, seerkry en ontdek dat silwer net 'n skynsel is. En dat werkl......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: helene de kock, fiction, romance

Die Soete Dwaling: Plus Bonusverhaal: 'n Vrou Vir Ver-en-naby - Helene De Kock

In Die soete dwaling vlug dr. Darus Deetlefs weg na Londen. Martine kan dit nie begryp nie, want sy het hom lief. Of het sy? In Londen ontmoet Darus die misterieuse Sylvia Saunders. Dan is daar ook sy ma wat sy lewe so graag vir hom wil rel . .......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: helene de kock, fiction, romance

Cyber Infidelity: The New Seduction - Dr Eve

Infidelity has always posed one of the worst threats to relationships. But today, our digital prowess has led to a disturbing and as yet little understood new form of infidelity: cyber infidelity. Based on her groundbreaking research using the dat......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.39 USD
XSeller keywords: dr eve, fiction, general

Ester - Kerneels Breytenbach

'n Ontmoeting in 1940 tussen dr D.F. Malan en 'n Duitse spioen, mev Thyra Denk, is die inspirasie vir hierdie meesleurende roman oor 'n verbode passie en 'n politieke intrige. Author: Breytenbach, Kerneels Publisher: Human & Rousseau Illustration......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.27 USD

Synapse - Antjie Krog

In her first book of poetry in eight years, Antjie Krog once again disrupts language to create new meaning as she re-engages with her deep attachment to the land of her birth and its complex history. It includes poems expressing anger at social in......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.81 USD
XSeller keywords: antjie krog, poetry, general

Mede-wete - Antjie Krog

In Antjie Krog se eerste digbundel in agt jaar word kwessies rondom gewete, geheue en taal tot 'n nuwe intensiteit gevoer. Te midde van verse waaruit 'n woede oor sosiale ongeregtighede spreek, is daar ook treffende familieverse, verse oor die gen......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.81 USD
XSeller keywords: antjie krog, poetry, general

Nuwe Stories 3

Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig word met die sewentien verhale in hierdie bundel afgesluit. Vanjaar se verhale - soos byeengebring deur Suzette Kotz-Myburgh en Leti Kleyn - belig uiteenlope......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.35 USD
XSeller keywords: fiction

Boomkastele - Schalk Schoombie

'n Afgetrede navorser sweer wraak nadat sy buurman twee reusagtige bome tussen hul erwe laat afkap. Terselfdertyd kom 'n Johannesburgse misdaadverslaggewer op die spoor van die berugte Sirkelman, 'n graffiti-kunstenaar wat Da Vinci se Vitruviaanse......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: schalk schoombie, fiction, mystery

Browse Catalog

Entertainment