download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Speurhond Willem En Die Diamantdiewe - Elizabeth Wasserman

In hierdie sesde avontuur is Adriaan en Willem weer nader aan eie bodem aan die werk: in NambiŽ moet hulle 'n bende diamantsmokkelaars help vasvat. Maar hier moet hulle met 'n ander beroemde speurhond saamwerk: sersant-majoor Maximiliaan. Hulle is......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.96 USD

Blom Van Venesi - Susanna M. Lingua

Die beeldskone Terri Massyn is ewe tuis is in 'n aandrok as in haar ligblou oorpak op 'n trekker of 'n perd se rug. Toe sy haar by haar suster op die Italiaanse eiland Santa Teresa aansluit nŠ haar swaer se dood, ontmoet sy die sjarmante, maar dom......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: susanna m. lingua, fiction, romance

Ontsluit Die Grendels - Ena Murray

Elke vesel in Deidre Retief se liggaam is toegespits op die hoŽ, suiwer noot. Die orkes bars los met die slotakkoord. Dan versplinter die rou wanklanke soos fyn skerfies glas in haar keel. 'n Ster verskiet . . . Author: Murray, Ena Publisher: Jas......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Vrou Uit Die Nag - Ena Murray

Aanvanklik 'n avontuur, weldra 'n nagmerrie in die hart van die hel - dis Gasheer van Drakeneiland. Wat soek 'n laboratorium in 'n grot in die middel van nÍrens? Wie is hul gesiglose gasheer wat net 'n stem oor 'n luidspreker bly? Watter duiwelse ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Gasheer Van Drakeneiland - Ena Murray

Vyf vreemdelinge kry 'n aanbod: Gaan hou 'n maand lank vakansie op 'n afgesonderde eiland. Die beloning? Vir elk 'n bedrag wat steier aan die nulle. Die weldoener? 'n Anonieme, eksentrieke miljoenÍr en eienaar van Drakeneiland. Author: Murray, En......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Baas Van Babilon - Ena Murray

In hierdie liefdesverhaal ontstaan die vrae: Sal Salome haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het? En kan die baas van Babilon ooit weer mťns word? Au......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Skynglans Van Die Maan - Ena Murray

In Skynglans van die maan versplinter rou wanklanke een aand in sangeres Deidre Retief se keel - pynliker nog as Neil Maritz se verwyt. Author: Murray, Ena Publisher: Jasmyn Illustration: n Language: AFR Title: Skynglans van die maan Pages: 00000......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Van Altyd Af - Elsa Winckler

Cilla kan met diere kommunikeer, maar toe sy Reynecke se hings probeer help, is dit die eienaar wat die probleem het. Hoe gaan sy hom oortuig, aangesien sy self oortuig is, dat hulle twee van altyd af vir mekaar bedoel is? Author: Winckler, Elsa ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: elsa winckler, fiction, general

Engel In Die Teater - Naretha Franken

Teatersuster Engela en die nuwe hospitaalsuperintendent bots van dag een af. Waarom is hy so onredelik met haar? En sal hy ooit meer menslik word? Wat het sy ooit aan hom gedoen? Author: Franken, Naretha Publisher: Hartklop Illustration: n Langua......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: naretha franken, fiction, general

Agency Blue - Alex Smith

In a cross-over between a graphic novel and a full text teen fiction work, the story is told of Kitty and her gang of hip young friends who must solve the riddle of Kitty's father's death. Author: Smith, Alex Publisher: Tafelberg Illustration: n ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.52 USD
XSeller keywords: alex smith, juvenile fiction, general

Rebecca - Wilna Adriaanse

Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts.† Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van 'n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.01 USD
XSeller keywords: wilna adriaanse, fiction, romance

Browse Catalog

Entertainment