download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


7 Dae - Deon Meyer

Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen wanneer die SAPS 'n dreigbrief kry wat lui: Ek sal elke dag 'n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. Met 7 Dae bewys D......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.93 USD
XSeller keywords: deon meyer, fiction, mystery

Eleanor Baker-omnibus 2 - Eleanor Baker

In Die Nes kruip Karoline in haar gedagtewÍreld vir die werklikheid weg nŠ 'n traumatiese ervaring. Dokter Duson moet haar uit haar veilige nes probeer lok. In WÍreld sonder einde word mevrou Bildendyk se lewe totaal ontwrig wanneer 'n swaargewond......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: eleanor baker, fiction, general

When I Was - Nataniël|

NataniŽl is one of the best-known and most popular South African entertainers. This is an all-English collection of 25 previously unpublished stories by NataniŽl, selected and adapted from his stage productions. Author: NataniŽl| Publisher: Human......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.37 USD
XSeller keywords: nataniŽl|, fiction

Op Die Toneel - Dana Snyman

'n Veertigtal stories deur een van die gewildste skrywers in Afrikaans. Hier is weer eens stories met humor ťn met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge. Baasverteller en veelbekroonde j......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.37 USD
XSeller keywords: dana snyman, fiction

Op 'n Eiland - Karel Schoeman

Die fokus in die roman is op vier mense wat 'n tyd lank saam op 'n Griekse eiland bly: Die verteller Ruud gaan kuier by die jong Suid-Afrikaanse skilder Johan en sy vrou Hilde, en 'n ruk later kom 'n vriendin van Hilde ook daar aan. Schoeman het a......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.74 USD
XSeller keywords: karel schoeman, fiction, general

Die Ander Vennoot - P. J Haasbroek

Diť boeiende roman speel af tydens die ekonomiese omwentelinge nŠ 1994 en gaan oor vennote John en Herklaas - vanaf hul jare as boere in die ou Suidwes tot by hul ondernemings as entrepeneurs in die nuwe Suid-Afrika. Die liefde van 'n besondere vr......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.93 USD
XSeller keywords: p. j haasbroek, fiction, general

Heartfruit - Ingrid Wolfaardt

Heartfruit traces the story of a South African fruit farm and the farm's transition from a traditional white-held ownership to a new dispensation of collective ownership (where the traditional roles of worker and landowner are redefined) and explo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
27.78 USD
XSeller keywords: ingrid wolfaardt, fiction, general

Etosha - Piet Van Rooyen

Karel Fechter, parkhoof van Etosha, weet goed sy dae is getel. Hy staan in die pad van die nuwe regering se planne vir ontwikkeling en vooruitgang. Met sy Anti-Poaching Unit (APU) probeer hy sy geliefde diere beskerm, onbewus oor hůť die groep oud......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.56 USD
XSeller keywords: piet van rooyen, fiction, general

Met Koffer En Kaart - Helena Gunter

In hierdie bundel boeiende, leesbare verhale word daar oor grense heen verken, en staan die reisiger telkens uitgelewer, want die terrein is ongewoon en die gekoesterde bagasie en bekende roete geld nie. Die verhale - ironies en nie sonder humor n......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.54 USD
XSeller keywords: helena gunter, fiction

Man Van Cirene - F. A. Venter

Die klassieke topverkoper nou weer beskikbaar! Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, op pad na Golgota. Simon, die man wat nie glo nie. Author: Venter, F. A. Publisher: Lux Verbi Illustration: n Language: AFR Title: Man van Cirene......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.27 USD
XSeller keywords: f. a. venter, fiction, religious

Hasukkah Shel David - Marzanne

"HaShem is in beheer van hierdie wÍreld: Waar is Hy wanneer sulke verskriklike dinge gebeur?" Author: Marzanne Publisher: Lux Verbi Illustration: n Language: AFR Title: Hasukkah shel David Pages: 00366 (Encrypted EPUB) On Sale: 2016-09-15 SKU-13/......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.55 USD
XSeller keywords: marzanne, fiction, religious

Yehudit - Lauren Jacobs

As a daughter of Israel, Yehudit has always loved and trusted in Yahweh, the God of her people. But personal tragedy and the threat of a mighty enemy pose challenges to her faith. God is with her and will use her in her weakness to deliver an enti......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.89 USD
XSeller keywords: lauren jacobs, fiction, religious

Hanna - Maretha Maartens

Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hÍ om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en nŠ nege jaar trou hy weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind nŠ die ander. Author: Maartens, Maretha Publisher: Lux Verbi Illustrati......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.52 USD
XSeller keywords: maretha maartens, fiction, religious

Judit - Lauren Jacobs

Toe generaal Holofernes sy strydmagte op die JisreŽlvlakte vestig, word die dorpie BetuliŽ se voedsel- en watervoorraad afgesny. Maar Holofernes hou nie rekening met Judit se toewyding aan haar God en volk nie. Uiteindelik vervul Judit haar roepin......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.89 USD
XSeller keywords: lauren jacobs, fiction, religious

Browse Catalog

Entertainment