download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


'n Ander Vrou Se Rok - Kristel Loots

Zia doen haar bes om funky te lyk met tweedehandse ontwerpersklere. Maar 'n ander vrou se rok pas nie aldag aan haar lyf of in haar lewe nie. Ouma Betta probeer van Zia 'n goeie Afrikanervrou maak sodat sy nie soos haar ma uitdraai nie. Ook haar k......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.35 USD
XSeller keywords: kristel loots, fiction, romance

Tussen Heinings - Corlia Fourie

In 'n tyd van misdaad en misverstand, van vervreemding en verval, probeer verskillende karakters met uiteenlopende probleme en uitdagings sinvol leef en werk in voorstedelike Johannesburg. Toenemende geweld ontsien geen heining nie en word 'n wurg......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.93 USD
XSeller keywords: corlia fourie, fiction, general

Middernagmusiek - Amelia Strydom

Toe Hugo Barnard, oftewel die kletsrymer Adonis, by Isolde Harmse se masseerpraktyk hoor hoe haar eksman haar oor die foon dreig, bied hy onverwags vir haar 'n uitkoms aan. Hugo sal haar beskerm as sy voorgee om sy meisie te wees ter wille van rek......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: amelia strydom, fiction, romance

Bloudruk Vir Die Liefde - Susan Pienaar

Toe ingenieur Salom Delport per ongeluk hoor haar nuwe baas, Malan Verster, twyfel of sy die werkers op die bouperseel kan beheer, is sy vasbeslote om hom verkeerd te bewys. Sy is net so gemaklik in 'n oorpak as in die rokkies wat sy by die danss......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: susan pienaar, fiction, romance

Ena Murray Keur 8 - Ena Murray

In Gasheer van Drakeneiland nooi 'n miljoenr vyf vreemdelinge na sy eiland, maar dit word 'n nagmerrie. Kan Irma Bruwer vir Anton de Woud vertrou of werk hy saam met hul gasheer? In Die droster van Doringbaai ontwikkel spanning by Sebastiaan Stad......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Dogtective William And The Diamond Smugglers - Elizabeth Wasserman

In the sixth adventure in the series William and Alex go to Namibia. In this adventure they need to prevent a gang from getting their hands on some diamonds. But this time they have to work with another famous sleuth, Sergeant Maximilian. Somethin......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.96 USD

Sy Was 'n Somerdeel - Louisa Du Toit

Jonathan Bergman kom op Isaacsdal aan om stuk dorpsbeplanning vir sy firma te doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en di se pragtige dogter Jeannie nie alles omtrent sy verlede uitvind nie? Author: Toit, Louisa du Publisher: Jasmyn Ill......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: louisa du toit, fiction, romance

Skerwe Van Geluk - Louisa Du Toit

De Wet Vermeulen se ouers is dankbaar toe sy aanneemsuster, Madie, ook pos in die stad aanvaar. Dan kan die twee tog na mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel ho eise, terwyl Madie verlief raak op die geheimsinnige Theo Lendorf. In plaas van......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: louisa du toit, fiction, romance

Liefde Per Dosyn - Sarah Du Pisanie

Muskiekonderwyseres Christa van Graan moet teen haar sin op afgele plaas gaan skoolgee. Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie, maar eerder die baas van die plaas, baron Von Leipsig, wat haar teen die bors stuit. Sou hy haar ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: sarah du pisanie, fiction, romance

Ver Bo Korale - Susanna M Lingua

Dokter Elaine Enslin hoor die ontstellende nuus dat haar pa verplig word om die familieplaas te verkoop - aan Niel Durandt van alle mense! Sy kon die Durandts nog nooit verdra nie. En dan begin Niel boonop by haar aanl... maar sy sal haar nie s ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: susanna m lingua, fiction, romance

Sluiers Van Die Nag - Ena Murray

Dokter Ralph Weideman sluit bitter verlede vir Maryke Linde oop. Sy wend haar tot die wildvreemde professor Paul de Vries, en intutief kom hy tot haar redding. Maar is hul maskerade oortuigend genoeg om te keer dat Maryke haar laaste waardevoll......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Browse Catalog

Entertainment