download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Granite - Jenny Robson

Thoughtful, insightful and compelling, Granite is a well-executed imagining of what happened to cause the collapse of the civilisation of Great Zimbabwe (called Zimba Remabwe in the book). While adult historical fiction has experienced a recent re......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.33 USD

Ena Murray Keur 6 - Ena Murray

In Skynglans van die maan versplinter rou wanklanke een aand in sangeres Deidre Retief se keel - pynliker nog as Neil Maritz se verwyt. In Wewenaar van Groene Weide lei Manda Maree se raad aan Jeanette daartoe dat Rocco haar blameer vir sy pleegki......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

As Liefde Ontwaak - Elsa Hamersma

Danielle Krause adverteer haar dienste as "instaanmammie", met die voorwaarde dat sy in die oggende vry moet wees om aan haar speurroman te werk. Nooit het sy kon dink dat die ryk wewenaar Meyer Senekal haar sou aanstel om met sy sewejarige dogter......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: elsa hamersma, fiction, romance

Ena Murray Keur 5 - Ena Murray

In Die kluisenaar van Abendruhe gaan die sosiale vlinder Thero van Zyl na 'n eksentrieke kluisenaarsdokter se hospitaal. In Sluiers van die nag kom die wildvreemde professor Paul de Vries tot Maryke Linde se redding. En in Junior in saal 7 dink al......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.91 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

¿ Huis Vir My Hart - Dirna Ackermann

Xanthe Patterson se pa se testament verbaas almal. 'n Vreemdeling, Hanko Joubert, kry die huis op hul plasie en Xanthe erf die bou-onderneming. Dis haar droom om in die boubedryf te werk, maar haar pa het destyds geweier. Dus het sy geen benul van......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: dirna ackermann, fiction, romance

Vyf Vir Vreugde - Ena Murray

Dr. Louwda Louw, kindersielkundige, moet tot haar eie verbasing vind dat sy instemmend antwoord op onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, verbitterde prokureur. Hy het boonop vyf onhebbelike kinders. Hoe gaan hierdie vrou, wat al net so ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Rabbedoe En Rissiepit - Ettie Bierman

Daar is talle struikelblokke wat oorkom moet word voordat die rabbedoe (en voornemende werktuigkundige) Nell liefde kan vind in die arms van die ryk, selfversekerde Dewald. Een van di struikelblokke is die sjarmante hofmaker Badie, want Nell weie......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: ettie bierman, fiction, romance

Liefde In Laslap - Elsa Winckler

Natalie Olivier beeld haar lewensverhaal, van weeskind tot kinderboekillustreerder, in 'n laslapdeken uit. Kan die aantreklike skrywer Neethling Meyer dalk ook deel van haar storie word - n hul vuurwarm soen? Author: Winckler, Elsa Publisher: Sa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.31 USD
XSeller keywords: elsa winckler, fiction, romance

Browse Catalog

Entertainment