download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Judaskus - Rudie Van Rensburg

Beendere word gevind op 'n stortingsterrein, en skielik moet speurder Kassie Kasselman nuut dink oor ou moordsake. Gou begin die moorde vinnig opmekaar kom, en tussendeur die nuwe buurvrou wat Kassie se kop aan't swymel het, ťn sy enorme posseŽl-m......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: rudie van rensburg, fiction, mystery

Leiboom - Eunice Basson

In hierdie toeganklike debuutdigbundel word die lewensloop van die mens, ons ellendes en ironieŽ en veral ons ervaring van kontraste in die natuur en in onsself, soos diť van groei en aftakeling, intens menslik dog gestroop betrag. Author: Basson......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.00 USD
XSeller keywords: eunice basson, poetry, general

Labirint - Chanette Paul

Toe die skilder Vasti de Leeuw se gewese man haar die soveelste keer opspoor en haar meenthuis vandaliseer, het sy genoeg van sy jarelange treitering gehad. Sy trek terug na Leeuwendrift waar sy as Ň verworpeling grootgeword het. Maar dan vind daa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: chanette paul, fiction, suspense

Wonderboom - Lien Botha

Magriet Vos moet vlug. Uit die strik van Wes-Kaapse tiran Albino X op sy Vergelegen-troon, asook van die geheueverlies wat elke dag nůg iets by haar steel. Die land huiwer op die rand van instorting, en Magriet moet wederregtelik die agterpaaie va......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
24.00 USD
XSeller keywords: lien botha, fiction, general

Pirouette - Aniel Botha

Balletterminologie en die hospitaal-milieu van eetversteurings word saamgebind in 'n helder besinning oor gebrokenheid, verwonding en psigiese kwelling. Dit is 'n bundel waarin ritme en metrum aansluit by die oorkoepelende dans-metaforiek om die l......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD

Rodriguez - Piet Van Rooyen

VroeŽr was hy die student Skerf Malan, maar toe word hy gewerf om aan koverte operasies deel te neem. Nou is hy die agent Rodriguez, die "inside man", 'n wit man wat namens Nasionale Intelligensie die Renamo-beweging moet infiltreer. Author: Rooy......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: piet van rooyen, fiction, general

Soetloop - E. Kotze

Die vroeŽ 20ste eeu. Klein Kattie, met Kat op die skoot, hoor die familiestories: als oor hoe die voormense beroof is - en Pa wat slaap in die buitekamer! As kinderoppasser by vername mense leer sy later 'n fyner lewe ken, maar toe sy 'n onbesonne......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: e. kotze, fiction, general

Donderslag - Wilbur Smith

Wanneer Sean Courtney van 'n jagtog terugkeer, loop hy hom vas in die Anglo-Boereoorlog, sy broer Garrick se haat en - bowenal - Ruth Friedman. Ruth slaan sy voete onder hom uit. Vurig, mooi en . . . 'n ander man se vrou. Boonop raak haar man Sean......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: wilbur smith, fiction, action

Dis Ek, Anna: Die Volle Verhaal (filmuitgawe): Dis Ek, Anna En Die Staat Teen Anna Bruwer - Anchien Troskie As Elbie Lötter

Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer is nou beskikbaar in een band. Dit is 'n boek wat elke mens moet lees: 'n verhaal van 'n tienermeisie se durf om te oorleef, en wat wys dat wraak, selfs jare later, nie die enigste uitweg hoef te wees nie......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: , fiction, general

Hammie - Ronelda S Kamfer

Die verse in Ronelda S Kamfer se jongste bundel eggo temas uit haar vorige werk, maar ondersoek veral die komplekse en intieme verhouding tussen ma en dogter. Dit gaan oor verlies, oor dinge wat ongesÍ bly, oor die woorde tussen woorde. Dis Roneld......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: ronelda s kamfer, poetry, general

The Score - Hj Golakai

Vee Johnson has been banished. And to Oudtshoorn, of all places . . . And for what? For daring to be an investigative reporter. Luckily for Vee and her sidekick ChlŲe - and unluckily for everyone else - they are barely checked in to their lodge wh......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: hj golakai, fiction, general

Witwatersrand - Wilbur Smith

Op 'n kontinent wat ongelooflike rykdom verberg, aanskou Sean Courtney en sy tweelingbroer, Garrick, die eerste lewenslig. Die sorgelose lewe op hul pa se plaas in Natal word egter wreed onderbreek wanneer geweld, begeerte en die noodlot Sean wegr......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: wilbur smith, fiction, historical

Buys: 'n Grensroman - Willem Anker

Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik wÍrelduit. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, K......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: willem anker, fiction, historical

Affluenza - Niq Mhlongo

Niq Mhlongo returns with a collection of short stories that cover the span of our democracy: crime, xenophobia, racism and homophobia, the new black elite, land redistribution, the Zuma presidency. The stories have been published to critical accla......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: niq mhlongo, fiction, general

Hot Property - Cheryl Ntumy

Keabetswe Rantao is an ambitious estate agent; she isn't looking for any other kind of commitment apart from buying her own home. When architect Oagile Motsumi needs a house, Keabetswe is determined to be the one to sell it to him. Soon Oagile wan......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.00 USD
XSeller keywords: cheryl ntumy, fiction, romance

Love On The Menu - Lerato Matsaneng

Lebo Mokoena is an entertainment reporter for a popular daily newspaper. Tired of the nine-to-five routine, she's determined to start her own catering business. Then she's introduced to Molemo Tladi. A successful businessman, he's the perfect man ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.00 USD
XSeller keywords: lerato matsaneng, fiction, romance

Poetry Of Love - Tshego Monaisa

Mmule Kutlwano loves poetry. With her dreadlocks and penchant for second-hand clothing, she doesn't want a mainstream job - but her "alternative" lifestyle does not impress her family. Secretly, Mmule has to admit that her high ideals aren't makin......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.00 USD
XSeller keywords: tshego monaisa, fiction, romance

Browse Catalog

Entertainment