download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Een Nag En 'n Bietjie - Hester Kruger

Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarn. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal beroof en ontvoer. En wonder bo ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD
XSeller keywords: hester kruger, fiction, general

Koors - Deon Meyer

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle 'n nuwe samelewing vestig met 'n groep swerflinge - en dit Amanzi doop - is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsben......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
24.00 USD
XSeller keywords: deon meyer, fiction, mystery

Maestro: 'n Roman Oor Die Vormingsjare Van Gianlorenzo Bernini - Marié|| Heese

Heese neem ons op 'n reis deur Bernini se grootwordjare en dan as volwassene tot hy in die huwelik tree, op die ouderdom van 41. Ons sien voor ons o hoe lyk die daaglikse lewe in Rome van die 1600's, hoe korrup is die Kerk en tog so toegeeflik te......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
25.00 USD
XSeller keywords: mari|| heese, fiction, historical

Die Muur Van Pes - André P. Brink

Een van die ergste vorms van die Swart Dood in die 14de eeu het sy slagoffers binne vyf dae uitgewis. Maar dat daar ander, subtiele, moderne en ewe dodelike vorme bestaan van die Pes wat in die donker wandel, ontdek die bruin Kaapse meisie Andrea ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
28.00 USD
XSeller keywords: andr p. brink, fiction, general

Chinchilla - Nanette Van Rooyen

Chinchilla vertel die boeiende verhaal van Lea, wat in reaksie op huishoudelike geweld waartydens sy kind verloor, vanuit Swakopmund terugkeer na haar geboorteplaas in die Roggeveld. Te midde van Bastos die chinchilla-slagter, Zacharias die obse......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: nanette van rooyen, fiction, general

By Fakkellig - Karel Schoeman

By fakkellig is 'n ontroerende roman. Dit is Ierland aan die einde van die agtiende eeu: 'n Ierland onder die hiel van die Engelse heerser, sy volk onderdruk, magteloos, sonder regte. Die opstandsgevoel neem toe, ook onder invloed van die Franse R......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: karel schoeman, fiction, classics

Edms. Bpk. - D. J. Opperman

Edms. Bpk. (1970), dui op die beperktheid van die menslike lewe en besit en die kleiner wreld van die bundel, dikwels die vertroude terrein van Franskraal. Alhoewel die verse meestal die magtige greep en groot konstruksies van vroer mis, is die......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: d. j. opperman, poetry, general

Kuns-mis - D. J. Opperman

Kuns-mis (1964) is versameling "oorskietverse" wat "die kuns mis", maar terselfdertyd bemesting is vir latere werk. Dit bevat gedigte wat satiries of hekelend kommentaar lewer op literre en ander aktualiteite en waarin dikwels gebruik gemaak wo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: d. j. opperman, poetry, general

Huilboek - Ryk Hattingh

Huilboek is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is 'n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960's aan die Oosrand. Wie ws die kind op die stoep saam met sy ma en pa en......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: ryk hattingh, fiction, general

Die Na-dood - Breyten Breytenbach

In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige n aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook n die dood - vir Breytenbach ook Dina Dood - en roep op vernuwende wyses kenmerkende......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: breyten breytenbach, poetry, general

Browse Catalog

Entertainment