download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Trompie Omnibus 3 - Topsy Smith

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Author: Smith, Topsy Publisher: Human & Rousseau Illustration: n Language: AFR Title: Trompie Omnibus 3 P......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.00 USD

Gerugte Van Reën - André P. Brink

Gerugte van reën is met sy verskyning in 1978 maande lank deur die apartheidsregering onder embargo geplaas. In 'n land geteister deur droogte bly reën net 'n gerug - maar as dit die slag kom, dan word dit 'n vloedwater wat alles met apokalipties......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: andré p. brink, fiction, general

A Bosman Companion: From Abjaterskop To Zwingli - Craig Mackenzie

This book consists of short, informative, alphabetically arranged entries on all aspects of Herman Charles Bosman's life and work. It also includes photographs, illustrations and maps. A very handy and readable reference work for the many avid rea......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD

The Skinner's Revenge - Chris Karsten

When a burglary results in the death of one of the victims, Ella Neser returns to duty to catch the culprits. But she isn't the only one on their trail. Has Abel Lotz returned, or is there a new killer in Dorado Park? Author: Karsten, Chris Publi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: chris karsten, fiction, general

Roepman - Jan Van Tonder

Hierdie gewilde roman is nou ook 'n rolprent! 'n Diep menslike en dikwels baie snaakse roman oor jong Timus se inisiasie in die grootmenswêreld. Hy is agter by sy maats oor die soet en duister dinge van die lewe, maar hy het 'n sterk verbeelding ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: jan van tonder, fiction, general

Is Sagie - Jan Van Tonder

Die skrywer van die gewilde roman Roepman verken ook hier die wêreld van onskuld met deernis en begrip. 'n Verhaal wat in die Klein-Karoo afspeel: Die jong man Sagie boer saam met sy pa op 'n plasie in die Dwarsriviervallei en ervaar die eerste ke......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: jan van tonder, fiction, general

A Triple-headed Serpent: A Story Of Theodora, Empress Of Byzantium - Marié|| Heese

Engrossing and moving, this sequel (to The Colour of Power) about the second part of Theodora's life as empress of Byzantium opens with intrigue as one of Justinian's old enemies, Cappodocian John, is revealed as a threat to the throne. Theodora o......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: marié|| heese, fiction, historical

Die Eerste Siklus - Etienne Leroux

Die eerste lewe van Colet (1955), 'n ontwikkelingsroman, Hilaria (1957) die vervolg daarop, en Die mugu (1959), 'n satiriese reisverhaal , is die eerste keer in samehangende geheel in 1986 gepubliseer. Die romans vorm die eerste siklus "in die gro......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
29.00 USD
XSeller keywords: etienne leroux, fiction, general

Donkermaan - André P. Brink

Die lewe van Ruben Olivier, 'n vyf-en-sestigjarige oudbibliotekaris, word onderstebo gekeer wanneer die jong Tessa by hom kom loseer. Nie alleen moet die wewenaar sy eie lewe, sy eie tekortkominge weer in oënskou neem nie, maar ewe skielik moet hy......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: andré p. brink, fiction, general

Getuie - Christine Barkhuizen-le Roux

Die selfmoord van haar vriendin, Mignon, laat Maggie met meer vrae as antwoorde. In 'n brief vra Mignon vir Maggie om 'n familielid in die tronk te gaan soek. Bea Mostert, 'n eks-Getuie soos Mignon, is tot dertig jaar tronkstraf gevonnis vir 'n on......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: , fiction, general

Browse Catalog

Entertainment