download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Suiderkruis - Morné|| Malan

Suiderkruis, wenner van die debuutprys van Sanlam en Insig se Groot Romanewedstryd, is 'n oerverhaal van geërfde pyn en skuld wat Morné Malan op 'n virtuose wyse nuwe relevansie gee. Author: Malan, Morné|| Publisher: Tafelberg Illustration: n Lan......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: morné|| malan, fiction, general

Byna Liefde - Izak De Vries

Kortverhale op die snykant van die liefde, dit is Izak de Vries se jongste bundel. Kitsliefde oor die internet, ongebreidelde begeerte, oop verhoudings . . . bevredig dit die mens se soeke na die liefde? Author: Vries, Izak de Publisher: Tafelber......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: izak de vries, fiction

Bottelnek - Piet Steyn

Piet Steyn volg s treffer-debuut, Snoeiskêr, op met 'n verhaal wat die tipies Suid-Afrikaanse landskappe van misdaad en geweld nog grondiger verken. In die tweede sup. Pine Pienaar-misterie vermeng hy twee van die stormagtigste plaaslike werklikhe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: piet steyn, fiction, general

Vier Seisoene Kind - Wilna Adriaanse

Cato se man is dood, drie jaar ná hul troue. Op Stellenbosch moet sy die Big Pink-teaterrestaurant oorneem, maar iewers tussen die tyding van die motorongeluk, die blyke van waardering, die roudiens en die werklikheid van 'n leë plek langs haar in......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: wilna adriaanse, fiction, romance

Sidekick - Adeline Radloff

Katie Holmes, aged 17, lives with her adoptive mother, the housekeeper of a fabulous house in Camps Bay belonging to the gorgeous hunk Finn O'Reilly. Finn has the ability to stop time, to move into what is called "untime". Katie can't stop time ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.00 USD

Bruid Uit Die Koue - Ettie Bierman

Jurg se ouboet Arnold se nooi, Clio, het haar en Arnold se jeugliefde kom verseël. Nou is Arnold egter in 'n koma en die hartstog smeul tussen Jurg en Clio . . . Author: Bierman, Ettie Publisher: Satyn Illustration: n Language: AFR Title: Bruid u......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ettie bierman, fiction, romance

Margot En Die Meerman - Anita Du Preez

Margot glo self sy's 'n "koue vis". Tydens haar alleen-vakansie in Zanzibar kom die jonger, eksotiese en atletiese Konrad op die toneel en neem haar na plekke - nie net op die eiland nie - waarvan sy niks geweet het nie . . . Durf sy kop verloor m......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: anita du preez, fiction, romance

Hart Van Die Son - Elza Rademeyer

Ná uiters traumatiese gebeure in Nadia Pretorius se lewe wat haar in die hof laat beland het, word sy vrygespreek. Sy besluit uiteindelik om vakansie te neem - vir 'n herbesoek aan haar grootwordplek, daar waar alles begin het, waar sy Dimitri ont......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: elza rademeyer, fiction, romance

Ena Murray Omnibus 27 - Ena Murray

'n Heerlike verrassing - vier omnibusverhale in plaas van drie! Die verhale is So leeg die moederhart, Op pad na Kanaän, Bergwind oor Karma en Net ná middernag. Author: Murray, Ena Publisher: Jasmyn Illustration: n Language: AFR Title: Ena Murray......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Liefde In Fokus - Zoë|| Gouws

Fotograaf Xante se paaie kruis met argitek Faan en sy dogtertjie, wat graag model wil speel. Dit staan Faan nie aan nie, maar Xante wel . . Author: Gouws, Zoë|| Publisher: Satyn Illustration: n Language: AFR Title: Liefde in fokus Pages: 00224 (E......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: zoë|| gouws, fiction, romance

Iemand Soos Jy - Schalkie Van Wyk

Elzeri het nooit daarin belang gestel om haar ma te probeer opspoor nie, want sy het kleintyd al aanvaar dat haar ma haar verwerp het. Maar toe sy by haar vriendin Sonette in die Karoo gaan kuier en uitvind dat dié haar ma goed ken, word sy onverw......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: schalkie van wyk, fiction, romance

Die Engele Staar - Marie Reyneke

Nina Joubert verloor haar pos in die SAPD en sit boonop met die nadraai van 'n mislukte verhouding wat sy moet verwerk. Toe sy 'n pos as polisie-informant in Zambië aangebied word, aanvaar sy dit maar word verskeur tussen haar eintlike missie en h......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: marie reyneke, fiction, romance

Geërfde Liefde - Lizet Engelbrecht

Om te boer is nie net haar beste uitweg nie, dit is haar énigste uitweg. Nikki Swart, wat tot nou toe net die diamantkant van die lewe geken het, word gedwing om haar deel van die erfplaas in die noorde van Zambië op te eis - en daarop te boer vir......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: lizet engelbrecht, fiction, romance

Browse Catalog

Entertainment