download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Die Ander Vennoot - P. J Haasbroek

Diť boeiende roman speel af tydens die ekonomiese omwentelinge nŠ 1994 en gaan oor vennote John en Herklaas - vanaf hul jare as boere in die ou Suidwes tot by hul ondernemings as entrepeneurs in die nuwe Suid-Afrika. Die liefde van 'n besondere vr......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: p. j haasbroek, fiction, general

Heartfruit - Ingrid Wolfaardt

Heartfruit traces the story of a South African fruit farm and the farm's transition from a traditional white-held ownership to a new dispensation of collective ownership (where the traditional roles of worker and landowner are redefined) and explo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
28.00 USD
XSeller keywords: ingrid wolfaardt, fiction, general

Etosha - Piet Van Rooyen

Karel Fechter, parkhoof van Etosha, weet goed sy dae is getel. Hy staan in die pad van die nuwe regering se planne vir ontwikkeling en vooruitgang. Met sy Anti-Poaching Unit (APU) probeer hy sy geliefde diere beskerm, onbewus oor hůť die groep oud......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: piet van rooyen, fiction, general

Met Koffer En Kaart - Helena Gunter

In hierdie bundel boeiende, leesbare verhale word daar oor grense heen verken, en staan die reisiger telkens uitgelewer, want die terrein is ongewoon en die gekoesterde bagasie en bekende roete geld nie. Die verhale - ironies en nie sonder humor n......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: helena gunter, fiction

Man Van Cirene - F. A. Venter

Die klassieke topverkoper nou weer beskikbaar! Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, op pad na Golgota. Simon, die man wat nie glo nie. Author: Venter, F. A. Publisher: Lux Verbi Illustration: n Language: AFR Title: Man van Cirene......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: f. a. venter, fiction, religious

Hasukkah Shel David - Marzanne

"HaShem is in beheer van hierdie wÍreld: Waar is Hy wanneer sulke verskriklike dinge gebeur?" Author: Marzanne Publisher: Lux Verbi Illustration: n Language: AFR Title: Hasukkah shel David Pages: 00366 (Encrypted EPUB) On Sale: 2016-09-15 SKU-13/......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD
XSeller keywords: marzanne, fiction, religious

Yehudit - Lauren Jacobs

As a daughter of Israel, Yehudit has always loved and trusted in Yahweh, the God of her people. But personal tragedy and the threat of a mighty enemy pose challenges to her faith. God is with her and will use her in her weakness to deliver an enti......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.00 USD
XSeller keywords: lauren jacobs, fiction, religious

Hanna - Maretha Maartens

Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hÍ om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en nŠ nege jaar trou hy weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind nŠ die ander. Author: Maartens, Maretha Publisher: Lux Verbi Illustrati......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.00 USD
XSeller keywords: maretha maartens, fiction, religious

Judit - Lauren Jacobs

Toe generaal Holofernes sy strydmagte op die JisreŽlvlakte vestig, word die dorpie BetuliŽ se voedsel- en watervoorraad afgesny. Maar Holofernes hou nie rekening met Judit se toewyding aan haar God en volk nie. Uiteindelik vervul Judit haar roepin......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.00 USD
XSeller keywords: lauren jacobs, fiction, religious

Wildernis - Wilbur Smith

Die Eerste WÍreldoorlog gooi Sean Courtney en skerpskutter Mark Anders se lot in Frankryk saam. In 'n wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se verterende liefde vir die eiesinnige Storm Courtney 'n hoogtepunt, terwyl sy bloedige stryd met Sean se v......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: wilbur smith, fiction, action

Goudduiwel - Duane Aslett

Agent Rex Reynecke lei Ň Valke-ondersoek, en spoedig blyk die verdwyning van sy meisie se broer verband te hou met die ABO se Krugermiljoene. Rex moet hom red van die duistere Ysterhoutlaer. In diť aksiebelaaide roman bou die spanning op tot by S......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: duane aslett, fiction, mystery

Koukonap - Johann Botha

Net soos die Vaalrivier in vloed die dorpie Koukonap bedreig, bly die Fouries se lewens ook nie onaangeraak deur die groter kragte van die middel twintigste eeu nie. Lood en Lenie se seun Dries en sy twee broers is gedurig op die rivier in hul kan......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: johann botha, fiction

Verlorenkop - Celesté|| Fritze

Jo is haar lewe lank al aan die vlug: van haar familie en die plaas Verlorenkoppe; van die land se beklemmende politiek; van haar eie seksualiteit. Haar ekspat-lewe in die VSA hink voort na haar kleuterseun se dood. Maar wanneer ook haar man sterf......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: celestť|| fritze, fiction, general

Atropos - Hendrik J. Botha

Soos die draad van die lewe, gespan in die hande van Zeus se dogter Atropos, sů verloop hierdie debuutbundel van herinneringsgedigte oor die jeug, deur die mediese beroep tot waar die draad finaal geknip word - gedigte oor sterflikheid en verlies.......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: hendrik j. botha, poetry, general

Split - Debbie Loots

In die sewentigs en tagtigs trek 'n Afrikaanse gesin gedurig rond, van Pietersburg na Randfontein na Durban en weer terug. Terwyl Vera se huwelik aan't verbrokkel is, knoop sy 'n verhouding met haar buurman aan en lees verbode seks-boeke. Haar dog......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: debbie loots, fiction, general

Pirana - Rudie Van Rensburg

Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van 'n ekskollega begin ondersoek, is dit duidelik dat hier meer as net 'n dwelmverwante verdwyning skuil. Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering wat sy kollega Rooi Els se vrou se werkplek ge......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: rudie van rensburg, fiction, mystery

Judaskus - Rudie Van Rensburg

Beendere word gevind op 'n stortingsterrein, en skielik moet speurder Kassie Kasselman nuut dink oor ou moordsake. Gou begin die moorde vinnig opmekaar kom, en tussendeur die nuwe buurvrou wat Kassie se kop aan't swymel het, ťn sy enorme posseŽl-m......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: rudie van rensburg, fiction, mystery

Browse Catalog

Entertainment