download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


By Fakkellig - Karel Schoeman

By fakkellig is 'n ontroerende roman. Dit is Ierland aan die einde van die agtiende eeu: 'n Ierland onder die hiel van die Engelse heerser, sy volk onderdruk, magteloos, sonder regte. Die opstandsgevoel neem toe, ook onder invloed van die Franse R......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: karel schoeman, fiction, classics

Edms. Bpk. - D. J. Opperman

Edms. Bpk. (1970), dui op die beperktheid van die menslike lewe en besit en die kleiner wreld van die bundel, dikwels die vertroude terrein van Franskraal. Alhoewel die verse meestal die magtige greep en groot konstruksies van vroer mis, is die......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: d. j. opperman, poetry, general

Kuns-mis - D. J. Opperman

Kuns-mis (1964) is versameling "oorskietverse" wat "die kuns mis", maar terselfdertyd bemesting is vir latere werk. Dit bevat gedigte wat satiries of hekelend kommentaar lewer op literre en ander aktualiteite en waarin dikwels gebruik gemaak wo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: d. j. opperman, poetry, general

Huilboek - Ryk Hattingh

Huilboek is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is 'n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960's aan die Oosrand. Wie ws die kind op die stoep saam met sy ma en pa en......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: ryk hattingh, fiction, general

Die Na-dood - Breyten Breytenbach

In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige n aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook n die dood - vir Breytenbach ook Dina Dood - en roep op vernuwende wyses kenmerkende......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: breyten breytenbach, poetry, general

Trompie Omnibus 4 - Topsy Smith

In hierdie omnibus, wat ng drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Trompie samel geld in vir 'n bedlende seun, Trompie word verkies as junior leerderraadslid en die rugbyse......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.00 USD

Browse Catalog

Entertainment