download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Anderkant Die Scrap - Dana Snyman

Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, lê hy nou familie uit in die storie "Familiefoto". Maar eintlik is al die mense in sy stories familie......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: dana snyman, fiction

Uit Die Binneland - Dana Snyman

Snyman se humoristiese pen breek weg na plattelandse cafés met juke-bokse en seven singles. Snyman spaar ook nie die Nuwe Suid-Afrika nie: Jappies word die kop gewas, so ook sekere rugbyondersteuners. Maar Snyman verken ook die ander, pynliker kan......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: dana snyman, fiction

Lot Se Vrou - Joan Hambidge

Selde nog het Hambidge die "gevaarlike woord" so onverskrokke hanteer en hierdie bundel is van haar rykste werk tot op hede. Author: Hambidge, Joan Publisher: Human & Rousseau Illustration: n Language: AFR Title: Lot se vrou Pages: 00096 (Encrypt......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD

7 Dae - Deon Meyer

Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen wanneer die SAPS 'n dreigbrief kry wat lui: Ek sal elke dag 'n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. Met 7 Dae bewys D......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: deon meyer, fiction, mystery

Eleanor Baker-omnibus 2 - Eleanor Baker

In Die Nes kruip Karoline in haar gedagtewêreld vir die werklikheid weg ná 'n traumatiese ervaring. Dokter Duson moet haar uit haar veilige nes probeer lok. In Wêreld sonder einde word mevrou Bildendyk se lewe totaal ontwrig wanneer 'n swaargewond......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: eleanor baker, fiction, general

When I Was - Nataniël|

Nataniël is one of the best-known and most popular South African entertainers. This is an all-English collection of 25 previously unpublished stories by Nataniël, selected and adapted from his stage productions. Author: Nataniël| Publisher: Human......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: nataniël|, fiction

Op Die Toneel - Dana Snyman

'n Veertigtal stories deur een van die gewildste skrywers in Afrikaans. Hier is weer eens stories met humor én met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge. Baasverteller en veelbekroonde j......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: dana snyman, fiction

Op 'n Eiland - Karel Schoeman

Die fokus in die roman is op vier mense wat 'n tyd lank saam op 'n Griekse eiland bly: Die verteller Ruud gaan kuier by die jong Suid-Afrikaanse skilder Johan en sy vrou Hilde, en 'n ruk later kom 'n vriendin van Hilde ook daar aan. Schoeman het a......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: karel schoeman, fiction, general

Die Ander Vennoot - P. J Haasbroek

Dié boeiende roman speel af tydens die ekonomiese omwentelinge ná 1994 en gaan oor vennote John en Herklaas - vanaf hul jare as boere in die ou Suidwes tot by hul ondernemings as entrepeneurs in die nuwe Suid-Afrika. Die liefde van 'n besondere vr......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: p. j haasbroek, fiction, general

Heartfruit - Ingrid Wolfaardt

Heartfruit traces the story of a South African fruit farm and the farm's transition from a traditional white-held ownership to a new dispensation of collective ownership (where the traditional roles of worker and landowner are redefined) and explo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
28.00 USD
XSeller keywords: ingrid wolfaardt, fiction, general

Etosha - Piet Van Rooyen

Karel Fechter, parkhoof van Etosha, weet goed sy dae is getel. Hy staan in die pad van die nuwe regering se planne vir ontwikkeling en vooruitgang. Met sy Anti-Poaching Unit (APU) probeer hy sy geliefde diere beskerm, onbewus oor hóé die groep oud......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: piet van rooyen, fiction, general

Met Koffer En Kaart - Helena Gunter

In hierdie bundel boeiende, leesbare verhale word daar oor grense heen verken, en staan die reisiger telkens uitgelewer, want die terrein is ongewoon en die gekoesterde bagasie en bekende roete geld nie. Die verhale - ironies en nie sonder humor n......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: helena gunter, fiction

Man Van Cirene - F. A. Venter

Die klassieke topverkoper nou weer beskikbaar! Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, op pad na Golgota. Simon, die man wat nie glo nie. Author: Venter, F. A. Publisher: Lux Verbi Illustration: n Language: AFR Title: Man van Cirene......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: f. a. venter, fiction, religious

Hasukkah Shel David - Marzanne

"HaShem is in beheer van hierdie wêreld: Waar is Hy wanneer sulke verskriklike dinge gebeur?" Author: Marzanne Publisher: Lux Verbi Illustration: n Language: AFR Title: Hasukkah shel David Pages: 00366 (Encrypted EPUB) On Sale: 2016-09-15 SKU-13/......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD
XSeller keywords: marzanne, fiction, religious

Browse Catalog

Entertainment