download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


N Tyd Vir Vasberadenheid (eboek): Respek Begin By Die Huis - Randy Alcorn

Die een kenmerk wat die meeste geweldsmisdadigers en bendelede in gemeen het, is dat hulle in huise grootgeword het waar daar nie 'n sterk, manlike rolmodel was nie. 'N TYD VIR VASBERADENHEID deur Randy Alcorn is die inspirerende verhaal van elked......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: randy alcorn, fiction, christian

Die Belydenis (eboek): Sy Het Die Bekende Agtergelaat Om 'n Onbekende Lewe Te Ontdek - Beverly Lewis

DIE BELYDENIS is die dramatiese opvolg van DIE UITGEWORPENE. Katie Lapp se identiteit lÍ aan skerwe die oomblik toe sy die satyn babarokkie op haar ouers se solder ontdek. Hierna volg tragiese gebeur wat veroorsaak dat Katie uit die Amish-geme......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: beverly lewis, fiction, christian

Die Uitgeworpene (eboek): N Verhaal Wat 'n Kykie Bied Op 'n Lewe Van Geloof, Die Soeke Na Waarheid En 'n Belofte Van Vrede - Beverly Lewis

Op die vooraand van haar troue met die wewenaar biskop John verneem Katie skokkende nuus van haar gefolterde ouers. Niks kan haar voorberei op die verslaentheid wat hulle bekentenis bring nie. Katie voel bedrieg en moet hulpeloos toekyk hoe die en......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: beverly lewis, fiction, christian

Vriende Van Jesus (eboek): Inspirerende Verhale Om Jesus Se Vriende Te Leer Ken - Karen Kingsbury

Amerika se gunsteling inspirerende romanskrywer en New York Times blitsverkoperskrywer vertel die verhaal van ses van Jesus se naaste vriende, terwyl sy Bybelse waarhede lewendig maak in hierdie boeiende voortsetting van haar Bybelstudie-reeks. A......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.45 USD
XSeller keywords: karen kingsbury, fiction, general

Eersteling (eboek) - Elize Parker

Twee ma's, twee dogters,hul gesinne en geliefdes word hiermee gedompel in 'n bestaan waar hulle hulself telkens moet afvra: Wat sal jy prysgee om 'n leuen te leef? Author: Parker, Elize Publisher: Struik Christian Media Illustration: N Language: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: elize parker, fiction, christian

N Tweede Kans (eboek): Wanneer Liefde Groter Is As Ons Keuses - Karen Kingsbury

Sarah ken die hartseer wat verkeerde keuses meebring. Maar sal sy 'n beswaarde jong vrou kan help voordat dit te laat is? Wanneer die twaalf dae van Kersfees verby is, sal die melodie van 'Sarah se lied' dalk nie net een nie, maar twee wonderwerke......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.45 USD
XSeller keywords: karen kingsbury, fiction, general

Epiphany - The Silvering: A Return To The Currency Of Kindness - Sonya Deanna Terry

**** GOLD MEDAL Winner in the 2016 Global Ebook Awards **** The story-within-a-story continues and a sequence of stunning revelations unfolds in Epiphany’s gripping conclusion. The 2008 Global Financial Crisis is looming, a time of losses ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: sonya deanna terry, fiction, fantasy

The Ice Princess - Emmy Morgan

If statistics were correct black post-operative transwoman Desirť Andersen should be homeless, disowned by her family, raped, jobless, beaten up, or murdered. Instead her life takes one unexpected turn after another leading her to a role on a pop......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD
XSeller keywords: emmy morgan, fiction, gay

Suburban Brand - Dr. Jol

The Suburban Brand offers human sacrifice in order for the society to increase its power to gain world domination. Holy One, the organization's leader who always lives in disguise, uses and abuses all facets of society. This so-called religion, lo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD
XSeller keywords: dr. jol, fiction, fantasy

Dandelion Seeds - Steve Degroof

Dandelion Seeds: Karen Durning finds herself captain of a spaceship containing the last remnants of humanity: 500 nerds and one insane A.I. * Flesh and Blood: A super-intelligent A.I. refuses to do anything useful until it gets a precise definitio......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
2.99 USD

Browse Catalog

Entertainment