download process

Searching

Loading, please wait.
Searching categories
eboek


Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

eboek


More Is Maandag (eboek): Pittighede (en Diep Dinge) Wat Jou Lyfspiere, Lagspiere En Geestelike Spiere 'n Lekker "workout" Sal Gee - Alette-johanni Winckler

Alett-Johanni Winckler is 2012 se gewildste SA(RIE)-blogger, 'n voorkomskonsultant en stilis vir HUISGENOOT, LIG en INTIEM. In MRE IS MAANDAG deel sy haar gewilde SARIE-blogs vol pittige humor oor haar eie issues, kinders en sommer alles wat dee......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD

N Donker Dag In September (eboek): Hy Moet Eers 'n Manier Kry Om Sy Eie Hartseer Te Verwerk ... - Karen Kingsbury

Sheriff-adjudant Alex Brady loop in 'N DONKER DAG IN SEPTEMBER die risiko om sy werk n sy siel te verloor, maar is vasbeslote om 'n omgewingsterroristegroep binne te dring en hul aktiwiteite stop te sit. Slegs die vriendskap van Clay en Jamie Mic......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: karen kingsbury, fiction, christian

Op Soek Na Jesus (eboek): N Verslaggewer Se Verrassende Perspektief Op Die Lewe Van Jesus - Neels Jackson

'n Ondersoekende joernalis hoor gerugte van 'n man wat wonderwerke doen en siekes genees. Hy wil weet wie di man is en begin ondersoek doen. Jare later kyk hy terug en lees weer sy eie koerantberigte, en dan begin hy besef wie Jesus werklik is ........

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

7 Woorde Wat Jou Lewe Kan Verander (eboek): Jesus Het Dit Vir Jou Gese ... - Annes Nel

"Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie." Hierdie woorde van Jesus net voor sy dood is gelaai met ewigheidswaarde en so ook die ander uitroepe wat sy laaste ure van lyding gekenmerk het. Annes Nel fokus in 7 WOORDE WAT JOU LE......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD
XSeller keywords: annes nel, religion, christian life

Die Groot Geloofskommentaar (eboek): Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Handelinge - Adrio Konig

Bybelkommentare is lankal nie meer net vir predikante nie! Gewone gelowiges wat voel hulle Bybellees het in 'n groef beland, sal juig oor DIE GROOT GELOOFSKOMMENTAAR van Adrio Knig. Hierdie kommentaar is anders in di sin dat dit groot geloofsake......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.99 USD

Die Hand Wat Die Spykers Ingeslaan Het (eboek): N Verhaal Oor Die Man Wat Vir Jesus Gekruisig Het - J. Fletcher Ray

Hierdie aangrypende verhaal oor die gebeure rondom Jesus se kruisiging trek lesers tot in die lewe van elkeen wat 'n rol in sy teregstelling moes speel. Deur die verhaal van Scipio Martialis, die Romeinse soldaat wat vir Jesus moes kruisig, word l......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: j. fletcher ray, fiction, christian

30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet (eboek): ... En Aan Hulle Kinders Moet Oordra - , Nina Smit

30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat jy as ouer hoop om jou kinders oor die lewe te leer. Sommige van die onderwerpe wat bespreek word, sluit in "Weet jy wie jy is?", "Bly in beheer van jou geld......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, parenting, relationships

Die Bybel Nlv Nt (eboek) - , Andrie Du Toit

Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) se hersiene uitgawe bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die NUWE LEWENDE V......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD
XSeller keywords: general, portions, nt

Onvoorwaardelik (eboek): Selfs In Die Lewe Se Donkerste Oomblikke Oorwin Die Liefde Alles - Eva Marie Everson

Samantha Crawford, 'n bekroonde kinderboek-illustreerder, het skynbaar alles wat die lewe kan bied. Tot sy die persoon wat die diepste in haar hart l, verloor. Tussen die hartseer en wanhoop vind sy weer 'n nuwe lewensdoel saam met 'n ou vriend. ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Onstuitbaar (eboek): Die Fenomenale Krag Van Geloof In Aksie - Nick Vujicic

Deur stories uit sy eie lewe en die ervarings van ander, verduidelik wreldbekende motiveringspreker Nick Vujicic in ONSTUITBAAR hoe almal wat 'n ongelooflike lewe wil h op probleme kan reageer en onstuitbaar kan word. Hy fokus veral op moeilike ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Depressie - Simptome, Oorsake En Genesing (eboek): Oorkom Die Emosionele Pyn En Leef 'n Gelukkige, Vervullende Lewe - , Paul Meier

In DEPRESSIE - SIMPTOME, OORSAKE EN GENESING ondersoek drs. Minirth en Meier die komplekse verhouding tussen jou geestelike lewe en sielkundige gesondheid. As jy of iemand vir wie jy lief is met depressie worstel, sal die praktiese voorstelle en B......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: depression, mood disorders, help

Vyf Tale Van Die Liefde (eboek): Wys Jou Liefde En Toewyding In Die Taal Wat Jou Lewensmaat Kan Verstaan - Gary Chapman

Gary Chapman het tot die gevolgtrekking gekom dat die liefde hoofsaaklik vyf tale praat. Kom ontdek jou eie liefdestaal asook di van jou maat en jy sal verstom staan oor die verandering wat dit in jou verhouding kan teweegbring. Dis 'n boek wat l......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, relationships, family

Die Beste Ding Since Popcorn (eboek): Van 'n Raw-deal Na 'n God-deal - Maretha Maartens

Die mees verbasende roman wat jy vanjaar gaan lees. 'n Storie wat niemand verwag het nie. Sinies, eerlik, snaaks, eietyds, onkonvensioneel, meesleurend. Author: Maartens, Maretha Publisher: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Illustration: N Language: AFR T......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

Hemel Toe En Terug (eboek): N Dokter Se Verstommende Vertelling Van Haar Dood, Die Hemel, Engele En 'n Nuwe Lewe - Mary C. Neal

'n Kajak-ongeluk tydens 'n Suid-Amerikaanse avontuur neem dr. Mary Neal op 'n reis hemel toe - waar sy God se vrede, vreugde en engele ervaar - en terug na die lewe op aarde. Word in HEMEL TOE EN TERUG herinner aan die hoop, wonder en belofte van ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, christian life, religion

Alle Paaie Lei Na Jesus (eboek): Hoe Die Groot Temas Van Die Bybel Op Jesus Uitloop - Adrio Konig

Is die Bybel regtig so 'n deurmekaar boek? ALLE PAAIE LEI NA JESUS deur bekende skrywer Adrio Knig wil aan lesers wys hoe die groot temas van die Bybel op Jesus uitloop. Volgens Knig is een van die merkwaardigste kenmerke van Jesus se lewe dat ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Engel Op Die Drumpel (eboek): N Verhaal Van Keuses, Liefde En Lewe - Helene De Kock

In Huis Exodus geld net een rel: Moenie jou probleme myne maak nie! Marli Jooste ontdek dit sommer met die intrapslag. Binne die eerste semester al begin Marli se wreld so vinnig draai dat dit haar wil afgooi. ENGEL OP DIE DRUMPEL deur die g......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Briewe Aan God (eboek) - , John Perry

Vir Tyler is God 'n vriend, leermeester en sy grootste penmaat. Hy hanteer sy siekte deur sy gebede in die vorm van briewe aan God te skryf en dit daagliks te pos. Wanneer die posman Brady McDaniels Tyler se eerste hemelgerigte brief kry, weet hy ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Wanneer Vreugde Kom (eboek): N Verhaal Van Verlies, Vergifnis En 'n Nuwe Begin - Karen Kingsbury

WANNEER VREUGDE KOM is die hartroerende verhaal van 'n vrou se verval in die skadu's van depressie, haar man se soeke na begrip en 'n kosbare kind se onwrikbare geloof. Author: Kingsbury, Karen Publisher: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Illustration: N ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Goeie Nuus Vir Elke Dag (eboek): 365 Kort Oordenkings Vir Lang Dae - Stephan Joubert

Goeie nuus is iets wat in vandag se lewe maar skaars is; totdat jy weer God se Woord bestudeer. In GOEIE NUUS VIR ELKE DAG word die leser met 365 kort oordenkings weer herinner aan die feit dat daar goeie nuus is ten spyte van die sleg in die lewe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: devotional, christian life, religion