download process

Searching

Loading, please wait.
Searching categories
leierskap


Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

leierskap



Onder Die Waterlyn (eboek): Sterk Geestelike Fondamente Vir Effektiewe Leierskap - Gordon Macdonald

Gordon MacDonald moedig leiers in ONDER DIE WATERLYN aan om 'n meer effektiewe leier te word deur 'n sterk geestelike fondament te bou. Hierdie samestelling artikels, wat in LEADERSHIP JOURNAL verskyn het, is Bybelsgebaseerd, bied geestelike leidi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

1 Minuut-inspirasie Vir Leiers (eboek): Sit Die Vonk Terug In Jou Leierskap - Stan Toler

Met byna 80 kort, inspirerende stukkies oor onderskeidingsvermoŰ, ontspanning, erkenning en nog baie meer is 1 MINUUT-INSPIRASIE VIR LEIERS vol praktiese wenke. DiÚ sakpas, humoristiese gids sal jou gedagtes aan die gang sit en jou help om jou doe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: stan toler, religion, leadership

Goeie Leiers Vra Die Regte Vrae (eboek): Jou Grondslag Vir Suksesvolle Leierskap - John C Maxwell

In Goeie leiers vra die regte vrae verken John C. Maxwell die proses van hoe om 'n suksesvolle leier te word deur die regte vrae te vra en tot jou voordeel aan te wend. Wat is die vrae wat leiers hulleself behoort te vra? Watter vrae moet hulle hu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.95 USD

Reik Na Goud - John C. Maxwell

Versnel jou groei as leier met Reik na goud, 'n daaglikse metgesel vir Goue leierskap - John C. Maxwell se goue boek oor leierskap waarvan die inhoud vir die John C. Maxwell Dagbeplannerreeks 2010 gebruik is. Author: Maxwell, John C. Publisher: S......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: john c maxwell, non, classifiable

Beproefde Beginsels Vir Leiers: Maak Die Meeste Van Jou Potensiaal En Bemagtig Jou Span - John C. Maxwell

Drie van John Maxwell se klassieke titels oor leierskap is nou vir die eerste keer saam in 'n omnibus beskikbaar: 21 Onweerlegbare wette van leierskap, Word die leier wat jy kan wees en 17 Onbetwisbare wette van spanwerk. Die basiese beginsels wat......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.00 USD
XSeller keywords: john c. maxwell, non, classifiable

Daaglikse Wysheid Vir Leiers: 365 Dagstukkies Vir Leiers - John C. Maxwell

Die beste leiers word gevorm deur die uitdagings wat oor hul pad kom. Die pad van leierskap is dikwels vol onverwagte verrassings. Daarom verg dit wysheid om te weet hoe om, ten spyte van al die struikelblokke, koers te hou tot by 'n waardige best......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: john c maxwell, non, classifiable

Die 15 Wette Van Voordurende Groei: Pas Dit Toe En Bereik Jou Potensiaal - John C. Maxwell

Is daar ware beginsels wat al op die proef gestel is en persoonlike groei sal verseker? John C. Maxwell, 'n baanbreker op die gebied van leierskap regoor die wŕreld, sŕ die antwoord is 'ja'. Maxwell is passievol oor persoonlike ontwikkeling en in ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.00 USD
XSeller keywords: john c maxwell, non, classifiable

Soms Wen Jy, Soms Leer Jy (eboek): Die Lewe Se Grootste Lesse Word Geleer Uit Verlies - John C. Maxwell

In Soms wen jy, soms leer jy val Maxwell terug op byna vyftig jaar se leierskap-ervaring. Hy bied 'n padkaart vir oorwinning deur om elf elemente waaruit die DNS van diegene wat suksesvol is in die aangesig van probleme, mislukking en verlies te o......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.95 USD